LekkeRus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almondstraat 19, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R710 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
LekkeRus is ’n bekoorlike gastehuis in die rustige buurt Three Rivers in Vereeniging. Die dorp is op die oewer van die Vaalrivier geleë en bied verskeie watersportsoort.
Die gastehuis bied ’n keuse van 4 slaapkamers wat elk ’n badkamer het. Daar is 2 slaapkamers met ’n koningingrootte-bed, die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het ’n enkelbed. Elke en suite-badkamer het ’n stort. Party kamers het ’n yskassie, TV met DStv, klerekas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ’n gemeenskaplike swembad op die perseel, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Doendinge in die area sluit die Vaaldam, Emeral Casino, Maccauvlei Gholfklub, Vaal Country Club, River Square Mall en Suikerbosrand Natuurreservaat in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Corinne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Almondstraat 19, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
- Gaste dink LekkeRus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vereeniging Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almondstraat 19, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom