- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 School Street, Warden, 9890, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
LekkrDux Gastehuis is in Warden geleë en is die ideale oornagverblyf vir gaste wat tussen Durban en Johannesburg reis.
Die gastehuis bied aan gaste 3 individueel versierde 2-slaapkamers en een 3-slaapplek. Al die eenhede het privaat badkamers met storte, en vir gerief word badhanddoeke voorsien. Die kamer vir 3 het 'n bad en stort-kombinasie. Elkeen van die eenhede is toegerus met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met Netflix, en WiFi is beskikbaar. Daar is geen kookgeriewe in die kamers nie.
Die kamers met slaapplek vir 2 is ingerig met koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en elke kamer het 'n alarmstelsel. Elkeen van die woonstelle met slaapplek vir 3 het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, asook 'n slaapbank in die sitarea.
Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV, asook 'n braai-area met 'n pizza-oond.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 School Street, Warden, 9890, Vrystaat
- Gaste dink LekkrDux Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 School Street, Warden, 9890, Vrystaat
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang