Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leliekloof Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Leliekloof Lodge, Jamestown, 9742, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Leliekloof Lodge bied selfsorgvakansieverblyf op 'n plaas in die Stormberge in die Oos-Kaap. Dit skuil in 'n pragtige vallei genaamd die "Valley of Art" en word só deur die Suid-Afrikaanse kunstenaar Walter Battiss genoem, vanweë die vele rotskunsterreine.

Leliekloof skuil in 'n unieke wildernis-omgewing wat 1800 m bo seespieël is, waar die Skulpspruitrivier 'n pragtige kloof deur sandsteen- en dolerietheuwels gevorm het.

Verblyf word in die hoofplaashuis gebied waar daar slaapplek vir 12 gaste is. Die plaashuis word uitsluitlik aan 1 groep op 'n slag verhuur en bied 'n unieke plaasvakansie-ervaring waar vriende en familie saam aktiwiteite kan geniet en lekker kan ontspan.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is 'n groot slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer. Die vierde slaapkamer is 'n solderkamer op die boonste verdieping met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en dit is ideaal vir kinders. Daar is 'n aparte badkamer op die onderste verdieping. Die vyfde slaapkamer is 'n aparte rondawel wat langs die hoofhuis geleë is en 'n dubbelbed en 'n driekwartbed het. Daar is 'n aparte badkamer in die hoofhuis. Die badkamers het aparte baddens en storte. In die winter word elektriese komberse op al die beddens voorsien.

Die ruim plaaskombuis is volledig vir selfsorg toegerus en sluit 'n gas- en elektriese oond, yskas-vrieskaste en 'n mikrogolfoond in. Die eet- en sitarea is oopplan. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en die sitarea het 'n ingeboude kroeg, oorgenoeg sitplek en 'n groot Alpien-kaggel. WiFi is beskikbaar. Die plaashuis het ook 'n binnebraaikamer met 'n ingeboude braai.

Daar is baie aktiwiteite om te geniet soos rotskuns-uitstappies, visvang, voëlkyk, fietsry, voetslaan, rotsklim, kanovaar, swem of bloot ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Leliekloof Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Leliekloof Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Leliekloof Lodge, Jamestown, 9742, Oos-Kaap
  • Gaste dink Leliekloof Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Leliekloof Lodge, Jamestown, 9742, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3b48766242fbcca5c8990e3f769c00de728f1775209a818e507a1619244ce58c0d554a5a84fcd8cbe0ef3bf5ecc94482ff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Leliekloof Lodge Jamestown 9742 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -31.138801887173 26.710780275132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem