Lemon Tree
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Kieser Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lemon Tree is in Beaufort-Wes, Wes-Kaap, geleë. Die gebied is bekend vir ikoniese besienswaardighede soos die Karoo Nasionale Park, Dr. Chris Barnard Museum, wandelpaaie, wildplase, voëlkyk, skilderagtige ritte, sterrehemel en meer. Dit is die ideale keuse vir oornagverblyf vir vakansiegangers of sakereisigers.
Lemon Tree is deel van die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang en is heeltemal privaat van die hoofhuis. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie toegerus met 'n mikrogolfoond, mini-yskas, breekware en eetgerei. Gratis WiFi en 'n TV met DStv is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdak-patio met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Veilige parkering word agter 'n palissade voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Kieser Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Lemon Tree het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Kieser Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang