Lemon Tree
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 15, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lemon Tree bied luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers in die hartjie van Groblersdal.
Verblyf word in 3 eenhede gebied, wat altesaam 6 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenhede beskik oor kombuisies wat elk met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Ligte ontbyt van beskuit, jogurt, muesli, brood, botter en konfyt is ingesluit. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Linne, handdoeke, stortjel, handeroom, sjampoe, 'n stortkappie en seep word voorsien.
Hiér kan gaste na die rustigheid van die platteland ontsnap en in die asemrowende Loskopvallei kom ontspan. Hier, in die middel van die natuurskoon van katoen- en tabakvelde, tussen sitrusboorde en wingerd, kan gaste 'n rustige wegbreek ervaar wat die siel sal vernuwe.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Iddi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Steenbokstraat 15, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Lemon Tree het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groblersdal Loskopvallei Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 15, Groblersdal, 0470, Limpopo