+16
Gastehuis in Kloof

Lemon Tree B&B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2026

N/A. The sleeper couch in the lounge possibly needs replacing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Jul 2026

Lovely location, needs some renovation and better customer experience. Lovely setting, a little dated and maintenance neglected. The host was annoyed with me for arriving late after sitting in 2 hours of traffic from the airport. I was also told by one of the helpers that the B&B didn't include breakfast; it was optional. I was happy to pay extra, but no communication from the host or helpers left me guessing whether my bed and breakfast booking included breakfast. Rooms could certainly do with renovation; I love the setting and location, but the upkeep of the establishment spoiled my experience. WiFi routers and cables balanced on top of the TV, making it messy and tired. Linen and towels need some replacement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Carlo D
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Enjoyable. Nice and quiet. Restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jane
Lemon Tree B&B
Dear Carlo, We love to hear back from our guests and your comments are really welcomed. Greatly appreciated and may this year be a wonderful year for you. Lemon Tree BnB Team

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netjies, rustig en vriendelike diens. Baie tevrede met Lemon Tree B&B.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
Lemon Tree B&B
Goeie more Riaan, Ons het julle kuier ook vreeslik geniet. Ons hoop julle en die kinders gaan 'n wonderlike jaar hê. Baie groete, Lemon Tree BnB spannetjie.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

It was a pleasant stay. Was great to have access to a breakfast room 24/7. For tea and coffee. We found when we arrived the one cottage room damp and my daughter's chest struggled. She was moved to an inside room immediately. And our room was fitted with a damp-proof machine. We appreciated the prompt response to our problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse P
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Pragtig. Heerlik rustig. Elke sent werd. Ek kon net sowel in Frankryk tuis gegaan het. Die tuin is pragtig. Die kamers en eie kombuis en eetkamer is stylvol en dit is sommer net 'n plesier om daar te wees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2021

'n Pragtige huis met tuin in 'n baie rustige area. Ons was baie beïndruk met ons verblyf, niks was te veel moeite nie; ons het nie ontbyt bespreek nie en op die oggend daarvan ons besluit verander. Dit was geen moeite nie en hulle het ons dadelik gehelp - selfs spesiaal gery om croissants te koop vir ons omdat dit op die menu was. Dit het baie privaat gevoel, ongelooflik rustig en die tuine is vreeslik mooi. Die Kitchen Bar was iets uniek wat ons teëgekom het - 'n 24/7 toeganklike kombuis met genoeg eetplek om self kos te maak of iets te stoor in die groter yskas, met baie 'attention to detail' om dit gerieflik en aangenaam te maak. Baie kindervriendelik en rustig - ons sal met liefde teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Lynton Road, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c9210e86273fd99799ca95cc56072a12dc34a9d8a943ca4853fb8149b32fd0ebb69533b940d9837f44ce0af33d83e12109d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 9 Lynton Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.797991270375 30.816151714371

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang