Lemon Tree Lane

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lemon Tree Lane is geleë in rustige, boomryke voorstad in Port Elizabeth.

Die eenheid is naby aan al die geriewe, insluitende winkelsentrums, skole, hospitale, restaurante, sportvelde en ons is slegs 15 minute se ry van die lughawe en strand.

Ons het 8 luukse en suite-slaapkamers, elk met 'n kombuis bestaande uit mikrogolfoond, rooster, ketel en yskassie met drankies. Elke eenheid het ook 'n televisie met DStv, lugversorging en private ingang. Veilige parkering en swembad op die perseel. 'n Kontinentale- en gekookte ontbyt word elke oggend in ons eetkamer bedien.

Lemon Tree Lane is 'n 5-ster-onderneming wat al 15 jaar in die bedryf is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lemon Tree Lane gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 495 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za