Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lengau Lodge

Impala
Vanaf
Vanaf R3 740
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n muskietnet en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n aparte toilet. Verder is daar lugversorging, 'n plafonwaaier, tee-en koffiemaakgeriewe, haardroër, USB-koppelpunte in die muur, 'n sitarea en 'n buitestort. Gaste kan die uitsig van die dek of die buitestort af geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n 7 km grondpad is wat na die instansie lei, dit is geskik vir alle voertuie.
Varsgemaakte middagetes, ’n driegangmaaltyd en wildritte kan by die lodge bespreek word teen ’n ekstra koste.
Die lodge bied nie selfsorggeriewe nie.
Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Verdere aktiwiteite kan vroegtydig by die lodge bespreek word om beskikbaarheid te verseker.
’n Bewaringsfooi van R50 per persoon per nag en R200 per voertuig per bespreking word gehef. Dié betaling moet met vertrek by die lodge in kontant gemaak word.
Wildritte word nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kudu
Vanaf
Vanaf R3 740
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n muskietnet en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n aparte toilet. Verder is daar lugversorging, 'n plafonwaaier, tee-en koffiemaakgeriewe, haardroër, USB-koppelpunte in die muur, 'n sitarea en 'n buitestort. Gaste kan die uitsig van die dek of van die buitestort af geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n 7 km grondpad is wat na die instansie lei, dit is geskik vir alle voertuie.
Varsgemaakte middagetes, ’n driegangmaaltyd en wildritte kan by die lodge bespreek word teen ’n ekstra koste.
Die lodge bied nie selfsorggeriewe nie.
Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Verdere aktiwiteite kan vroegtydig by die lodge bespreek word om beskikbaarheid te verseker.
’n Bewaringsfooi van R50 per persoon per nag en R200 per voertuig per bespreking word gehef. Dié betaling moet met vertrek by die lodge in kontant gemaak word.
Wildritte word nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Big 5
Vanaf
Vanaf R3 872
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n muskietnet en 'n badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n aparte toilet. Verder is daar lugversorging, 'n plafonwaaier, tee-en koffiemaakgeriewe, haardroër, USB-koppelpunte in die muur, 'n sitarea en 'n buitestort. Gaste kan die uitsig van die dek of van die buitestort af geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n 7 km grondpad is wat na die instansie lei, dit is geskik vir alle voertuie.
Varsgemaakte middagetes, ’n driegangmaaltyd en wildritte kan by die lodge bespreek word teen ’n ekstra koste.
Die lodge bied nie selfsorggeriewe nie.
Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Verdere aktiwiteite kan vroegtydig by die lodge bespreek word om beskikbaarheid te verseker.
’n Bewaringsfooi van R50 per persoon per nag en R200 per voertuig per bespreking word gehef. Dié betaling moet met vertrek by die lodge in kontant gemaak word.
Wildritte word nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zebra Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R4 010
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n muskietnet en 'n badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n aparte toilet. Daar is 'n koningingrootte-bed met 'n muskietnet in die solderarea. Verder is daar lugversorging, 'n plafonwaaier, tee-en koffiemaakgeriewe, haardroër, USB-koppelpunte in die muur, 'n sitarea en 'n buitestort. Gaste kan die uitsig van die dek of van die buitestort af geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n 7 km grondpad is wat na die instansie lei, dit is geskik vir alle voertuie.
Varsgemaakte middagetes, ’n driegangmaaltyd en wildritte kan by die lodge bespreek word teen ’n ekstra koste.
Die lodge bied nie selfsorggeriewe nie.
Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Verdere aktiwiteite kan vroegtydig by die lodge bespreek word om beskikbaarheid te verseker.
’n Bewaringsfooi van R50 per persoon per nag en R200 per voertuig per bespreking word gehef. Dié betaling moet met vertrek by die lodge in kontant gemaak word.
Wildritte word nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 520
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 110, Grietjie Privaat Natuurreservaat, Balule Natuurreservaat, Groter Krugerwildtuin, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88c7c80533c9383f73f86e8042e7896c254a672d94d0f65a416b930c6867699909a983eca3aabf655e5e41aa0472b02262d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 520 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Plot 110, Grietjie Private Nature Reserve, Balule Nature Reserve Greater Kruger National Park 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.08190696272 31.03814229431
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem