LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Selfsorg in Die Bult

Lentereën   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Mandy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie gerieflike en netjiese verblyf, sal weer by Lentereën bespreek. Ons het baie lekker gebly, netjies en gemaklike verblyf. Veilig en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie M
1 nag
5.0
Aug 2026

Was ń baie gemaklike en netjiese verblyf. Was ń baie gemaklike en netjiese verblyf. Sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jac V
1 nag
5.0
Aug 2026

Netjies, skoon en gemaklik. My verblyf by Lentereën was slegs vir een aand, maar ek het niks kortgekom nie. Die plek is silwerskoon en alles wat 'n mens moontlik kan benodig, word voorsien (’n verskeidenheid koffie/tee opsies, melk, water, ekstra handdoeke en waslappe en seep).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lekker verblyf! Sal vir seker aanbeveel. Skoon en netjies. Lekker warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thibela R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Lovely, attended to upon request and professionally handled. I truly loved the location. It felt like home and the peace and quiet met all my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Oulike Verblyf. Heerlik gebly! Baie dankie vir die goeie diens en netjiese blyplekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfect. Perfect, ons het lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Net oornag, uitstekende bed. Goeie verblyf, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonay L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons was oppad na 'n troue in Hardswater en moes in Potchefstroom oornag. Dit was besonders, skoon, netjies en naby aan die nodige plekke. Sal vir enige iemand dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Talitha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Dewberry Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA169fbd04cafd26eb64adabb138a7ea70e063556a55658fb90beabe76dc53ef19b477455dae2eea298b639a1b3097806d321c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 4 Dewberry Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.6719375 27.1023226

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang