6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Leona Hof, 1 Raleigh Street, Strand, 7139, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Leonahof 1 is in 'n veilige woonstelblok oorkant die kus in die Strand geleë.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 2 kinderbeddens.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.
Die leefarea lei na 'n stoep met etenstafel met braaigeriewe. Die stoep bied 'n ononderbroke uitsig oor die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Walter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Leona Hof, 1 Raleigh Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Leonahof 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Leona Hof, 1 Raleigh Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang