6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4075 Luiperd Street, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Leopard's Khaya is 'n kontemporêre selfsorghuis in Marlothpark wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis kombineer gerief met die pragtige natuurskoon en wild.
Die huis het lugversorging, bied slaapplek aan 4 volwassenes, en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n plafonwaaier en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die leefarea langsaan het gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die huis is met 'n battery en 'n omsetter toegerus om die impak van kragonderbrekings te verlig.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en sonstoele. Daar is ook 'n plonspoel, braaigeriewe en 'n vuurput waar gaste kan kuier terwyl die diere by die watergat saamdrom. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Voney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4075 Luiperd Street, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Leopard's Khaya het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4075 Luiperd Street, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang