LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leopards Ledge | LekkeSlaap
+11

Leopards Ledge

1 resensie
Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 3 Junie 2021

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claremont-weg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 650 R2 555 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Leopards Ledge beskik oor 'n unieke selfsorgkothuis met 'n Afrika-tema. Dis aan die voorheuwels van die Laeveld-platorand geleë, 10 minute se ry vanaf Nelspruit. Die kothuis word omring deur berge en kleinwild en is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die eiendom het 2 dubbelslaapkamers, 2 badkamers met 'n Victoriaanse bad en stort en 'n klipsitkamer met groot rusbanke en 'n platskerm-TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, oond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die luukse grasdak-onthaalarea met 'n unieke warmbad, Jet Master-braai, tafeltennis, veerpyltjiebord en 'n sitarea is 'n hoogtepunt by die instansie. Leopards Ledge het ook 'n pragtige klipswembad. Gaste kan beperkte WiFi geniet en daar is 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Leopards Ledge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Leopards Ledge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Claremont-weg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Leopards Ledge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
was R3 650
Vanaf R2 555
per nag (plek vir 4)
was R3 650
Vanaf R2 555
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claremont-weg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYRuYfhZUtrXtLJSbb9jzlh5WcGrxt23y2ax3Uqw7zbx9YXomk1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 650, nou Vanaf R2 555  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Claremont Road Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.562105423556 31.023736331178
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!