Leopard's Valley Guest Cottages
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourkestraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leopard's Valley Guest Cottages is in die bekoorlike klein dorpie Graaff-Reinet geleë en bied gerieflike akkommodasie vir oornagreisigers, vakansiegangers en sakereisigers. Dié blyplek is in die ou dorp in Bourke-straat 79 binne loopafstand van plaaslike museums, restaurante en winkels af geleë.
Leopard's Valley bied 6 gerieflike, privaat kothuise wat versteek is in 'n beskutte tuin.
Kamer 1 het 'n dubbel- en 'n enkelbed met slaapplek vir 3 gaste. Kamer 2 het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens, ideaal vir 'n gesin van 5. Kamer 3 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n enkelbed en 'n slaapbank. Kamer 4 bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n ekstra enkelbed. Kamer 5 is 'n tweeslaapkamereenheid met slaapplek vir 4. Dit het ook 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word in elke kamer, afhangende van jou behoeftes. Kamer 6 het 'n dubbelbed met 2 enkelbeddens wat slaapplek aan 4 gaste bied.
Alle die eenhede is heeltemal selfsorg met en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Parkeer jou motor of sleepwa met gemoedsrus langs die kothuise in die groot, veilige parkeerarea van die straat af. Die instansie is troeteldiervriendelik, so jy kan jou vierpotige vriende ook saambring.
Vra gerus die eienaars oor enige plaaslike doendinge in ons geskiedkundige dorp. Hier kan jy wildkyk in die Karoo Nasionale Park of gaan eet by een van die Karoo se bekroonde restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bourkestraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Leopard's Valley Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourkestraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom