Les Dauphine 16
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 86 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Les Dauphine 16 is in die kusdorpie Ballito, oorkant Thompsons Beach, geleë. Dit is sentraal in Shaka's Rock aan die Noordkus van Ballito geleë en bied luukse geriewe wat gerieflike verblyf verseker.
Dié woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is óf 'n bad óf 'n stort in die gastebadkamers.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, ketel, broodrooster, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Braaigeriewe is op die groot stoep beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en Thompsons Beach is naby. Hierdie verblyf is gerieflik in Shaka's Rock geleë en is naby besienswaardighede en interessante eetplekke.
'n Enkeltoesluitmotorhuis en beperkte ongeallokeerde gasteparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 392
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 86 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
86 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang