6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Lescalier Cabanas 209 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti. Die woonstel bied 'n asemrowende see-uitsig vanaf die balkon en die kompleks spog met 'n direkte paadjie na die strand.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 driekwartbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof toegerus. Die aangrensende leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, rusbanke om op te ontspan, en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n YouTube-app. Gratis WiFi is beskikbaar om media te stroom. Die leefarea lei na die balkon met braaigeriewe en 'n see-uitsig.
Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Daar is ook 2 swembaddens en hysbak. Die kompleks is naby winkels, restaurante, supermarkte en ander geriewe in die area geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
LOGNATH Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 7 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lescalier Cabanas 209 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang