Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leseli Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Visgatweg, Vaalwater, Lephalale, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R15 000 per nag (plek vir 20)

Beskrywing

Leseli Lodge is 'n eksklusiewe boetiek-wildlodge wat op 'n privaat wildplaas, in die hartjie van die Waterberge, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en onvergeetlike bosveld-ervaring.

Dié lodge bied slaapplek aan 20 gaste en beskik oor 10 slaapkamers, 9 badkamers en 'n gastetoilet. Die hooflodge beskik oor 4 slaapkamers en die 3 chalets het 6 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Agt van die slaapkamers het en suite-badkamers. Een van die badkamers het 'n spabad en 'n stort, en die res het slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hooflodge het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het oorgenoeg sitplek, 'n kaggel en lei na 'n stoep wat oor die voorkant van die lodge strek. Hier kan gaste die tuine geniet en met skemerkelkies kuier.

Op die boonste verdieping is 'n sigaarsitarea en kroeg, en dié area lei na 'n balkon met panoramiese uitsigte oor die uitgestrekte vlaktes. Op dieselfde verdieping is 'n ruim TV-area met 'n aparte sitarea vir kinders.

Buite is 'n knus grasdak-lapa met verstelbare seilskerms en 2 swembaddens. Die lodge het 'n boma by die hoofswembad wat ideaal vir vuurmaak en wildkyk is, asook 'n kleiner boma waar gaste hul aandetes kan geniet. Langs die rivier is ook perfek vir pieknieks en aandetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Leseli Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 9
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 10
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Ligging

  • Visgatweg, Vaalwater, Lephalale, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R15 000
per nag (plek vir 20)
Vanaf
Vanaf R15 000
per nag (plek vir 20)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Visgatweg, Vaalwater, Lephalale, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67156fb8cbaa98d34f3c0800c59e7fc705dc68995b51f16a66919cafed4dc9353c1d509b475d32ae820706312002ef39177b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 000 per nag (plek vir 20) Visgat Road Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -24.04650319061 28.090023994446
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem