Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Wildritte en begeleide wandelinge in die kloof, onder leiding van 'n ervare veldgids, is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die balans moet ten minste 3 dae voor aankoms in die lodge se rekening verskyn. Daar is geen kaartgeriewe op die perseel nie en sleutels sal nie oorhandig word sonder 'n bewys van die balansbetaling nie.
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die lodge lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Donkerhoek Farm, Koedoeskop, Limpopo, 0361, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang