Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlapa Pula Game Farm Letlapa Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Donkerhoek KQ501, R511 tussen Brits en Thabazimbi, Koedoeskop, 0361, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R9 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Letlapa Lodge skuil tussen die bome en rotse op 'n heuwel in die 3000 hektaar-grootte Letlapa Pula Wildsplaas in die hartjie van die Bosveld. Die lodge is net 2 uur se ry vanaf Pretoria en is die ideale bestemming vir 'n wegbreek uit die stad. Hier kan gaste die ware Afrika-bosveld ervaar met luukse verblyf, hartlike en vriendelike personeel en wonderlike uitsigte.

Letlapa Lodge bied slaapplek vir 8 gaste in 4 aparte slaapkamers met lugversorging wat elk hul eie uitsig bied. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed met 'n muskietnet en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n klein kaggel en 'n knus sitarea. Daar is ingeboude kaste met oorgenoeg plek vir klere, asook 'n kluis. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die lodge het 'n aantal leefareas en oopplan-stoepe wat ontwerp is om 'n pragtige uitsig oor die vlaktes te bied. Daar is luukse binne- en buite-eetarea, 'n swembad oor 3 vlakke versprei en 'n vuurput vir 'n braai op kouer aande. Gaste kan by die swembad ontspan en 'n uitsig oor die plaas en die diere wat hier wei geniet. Daar is ook 'n klein gimnasium.

Letlapa Pula is beskikbaar op 'n selfsorgbasis, maar die kok kan gaste met 3 watertandlekker maaltye per dag bederf en plaaslike biere en drank is ingesluit op versoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Letlapa Pula Game Farm Letlapa Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Letlapa Pula Game Farm Letlapa Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Plaas Donkerhoek KQ501, R511 tussen Brits en Thabazimbi, Koedoeskop, 0361, Limpopo
  • Gaste dink Letlapa Pula Game Farm Letlapa Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R9 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R9 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Donkerhoek KQ501, R511 tussen Brits en Thabazimbi, Koedoeskop, 0361, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjN2FiN2NmLTA5MzMtNDQ4OC1hZDUzLTllMjc3NjI0Y2VlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 900 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Farm Donkerhoek KQ501 R511 between Brits and Thabazimbi 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.868770566757 27.51279115677