Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Chorine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 226
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Gerda D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker gekuier!
Danie R - Mrt 2024
Algehele gradering
As jy nog nie by Letsatsi Game Lodge was nie, mis jy uit op 'n skitterende kuier.
Andre & Riekie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Letsatsi Lodge is die beste.
Lees meerLucky A - Mrt 2024
Algehele gradering
A very good venue and location to relax.
Marita T - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie diens en baie gerieflik.
Erik D - Feb 2024
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring. Was baie lekker gewees, ongelooflike uitsig. Het regtig baie lekker gebly en gekuier. Alles was daar wat nodig was. Die tent huisies was skoon met skoon handdoeke en botteltjies met badgoed. Badkamers is skoon en ekstra handdoeke en badgoed. Onthaal area was netjies en skoon met alles wat nodig was om dit te vergemaklik. Ons het ook 'n sak hout gekry wat afgelewer was. Sal vir seker weer daar bly.
Lees meerCoreen A - Jan 2024
Algehele gradering
Verblyf en restaurant was baie lekker, diens uitstekend. Sal beslis weer besoek.
Ria N - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornagstop.
Rachel G - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Ferdinand V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker tussenstop.
Eugene R - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing. I would definitely stay here again on my way down to Cape Town.
Daniel B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend, asemrowend, en sal definitief weer gaan.
Zunaid K - Des 2023
Algehele gradering
Good for an overnight stay.
Denise J - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en net beeldskoon mooi.
Forika M - Des 2023
Algehele gradering
Elke oomblik geniet.
Andries D - Des 2023
Algehele gradering
Salige rus voor reis.
Carola V - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid.
Kobus B - Des 2023
Algehele gradering
Moeite werd.
Ruan B - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Pieter B - Des 2023
Algehele gradering
Puik waarde vir geld!
Floralie T - Des 2023
Algehele gradering
Baie baie mooi uitsigte.
Nozuko F - Nov 2023
Algehele gradering
It was superb.
Johan D - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het oornag oppad van Kaap na Pretoria.
Dayspring Design C - Aug 2023
Algehele gradering
What a jewel to have discovered in Letsatsi!
Karin J - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Willie B - Apr 2023
Algehele gradering
Vredevol.
Sonelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker naweek gehad.
Marika P - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflik!
Cindy L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik vir oornag, restaurant maak lekker kos.
Wilri E - Jan 2023
Algehele gradering
Stille rustigheid.
Christie E - Jan 2023
Algehele gradering
Sonsondergange en vrede.
Louwrinda V - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Eddie S - Des 2022
Algehele gradering
Great customer service from the lodge and very friendly.
Polyda V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik maar ek sal nie weer gaan nie.
Nico N - Des 2022
Algehele gradering
Lekker halfpad stop met lekker kos.
Ella D - Des 2022
Algehele gradering
Lekker kos.
Henry M - Des 2022
Algehele gradering
Mooi plek.
Riana R - Des 2022
Algehele gradering
Ontspanne.
Pieter Z - Sep 2022
Algehele gradering
See stars.
Jasper L - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik en lekker etes.
Thinus B - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Veruschka S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustigheid, avontuurlustig en perfekte diens. Het dadelik tuisgevoel.
Nandi R - Jan 2022
Algehele gradering
Fabulous!
Bennie D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Adri T - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige perfeksie met asemrowende uitsigte.
Bert D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangename kelners en ontvangs.
Kirsten K - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect stop over on the way back to Johannesburg - could have stayed longer.
Daniel V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie om oor te slaap vir 'n nag en om te rus.
Hayley G - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing with stunning views.
Lisa Q - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful, friendly, great stop over.
Jacques N - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Lekker gemoedsrus.
Marianne W - Jan 2022
Algehele gradering
Tranquil.
Yolandi M - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was nie great nie.
Ronel R - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Duane L - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende opsie wat waarde toevoeg tot jou vakansie.
Lees meerWendy K - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Daniel N - Des 2021
Algehele gradering
Te kort.
Louise V - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte.
Barry S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuier met baie vriendelike mense.
Desireé D - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly. Rustige natuur. Bokke baie geniet.
Jeanine A - Des 2021
Algehele gradering
Was heerlik en rustig.
Lynne-mari T - Des 2021
Algehele gradering
Regte natuur-ervaring.
Elna V - Mei 2021
Algehele gradering
Ons was so teleurgestel. Behalwe vir Dominique was ons ondervinding 'n groot teleurstelling.
Lees meerLetsatsi Game Lodge se terugvoer
Goeie Middag
Dit is vir ons baie ontstellend om die review te lees.
Ons gaan more deur die kameras gaan om te kyk wat die opondhoud met die aandete was aangesien ons bestellings oor die algemeen op die langste 25 minute vat afhangende van wat bestel is.
Wat die geraas aan betref gaan die persoon wat aan diens was ook die vergadering bywoon aangesien ons nie musiek toe laat nie en gaste daar is om die natuur te geniet en is dit vir ons onaanvaarbaar dat dit nie onder die eienaars se aandag gebring is nie.
Ek vra groot onverskoning vir U negatiewe ondervinding en kan U frustrasies verstaan.
Groete
Chorine
Elna R - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, ons het in Chalet no. 8 geslaap. Deur die nag verskeie vlermuise in kamer rondgevlieg wat onaangenaam was en slaap/rus versteur het.
Lees meerShelley D - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Fanie P - Jan 2021
Algehele gradering
Puik verblyf.
Beukes V - Jan 2021
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Yolanda S - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie oornagrusplek na Kaap-familie kuiervakansie.
Endriette M - Jan 2021
Algehele gradering
Regtig 'n lieflike plek. So baie wild. Heerlike kos.
Jacolien D - Des 2020
Algehele gradering
Mooi omgewing, gerieflike oornagstop.
Adèle D - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi, kos was baie lekker. Ons het daar oorgeslaap op pad see toe.
Dewet G - Des 2020
Algehele gradering
Excellent service.
Liezel V - Des 2020
Algehele gradering
Tente is glad nie luuks nie!
Lees meerPalesa S - Des 2020
Algehele gradering
Bush camp is great. Well resourced. Chalets need to do better.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
To whom it may concern
Thank you for sending your review, we always appreciate reviews to better our service.
Due to Covid regulations chalets are sanitized with fogging machines before and after check outs, this takes a bit more time up hence the reason amenities was probably not refreshed early the morning, but we strive to keep our guests and staff save and healthy and can't take any chances with short cuts.
As our game are wild we have a waterholes outside the fence and not in between chalets as guests with children walk around and we don't want anyone to get hurt as we woun't be able to control game inside between the chalets.
As for the beds, we will investigate the sound as they are all in a good condition, but will spray frame work with product just to make sure that we get all tswikitswiki sounds gone - our matrasses are cleaned on a regular basis and in good condition.
As the stay was in December and we had alot of guests we are not sure what incident happened for complaining regarding customer relations or etiquette. Could've been that guests where adressed regarding rules about alcohol or loud music as that is the only reason why a manager will have to step in to ensure other guests are not disturbed in any way.
You are welcome to give feedback on any incidents that might have happened.
Celeste M - Des 2020
Algehele gradering
Very accommodating.
Pippa S - Des 2020
Algehele gradering
Letsasi is a beautiful farm and I enjoyed walking with my dogs on leads as well as a game drive.
Lees meerHein S - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties
Jacobus Petrus D - Des 2020
Algehele gradering
Baie leker
Paul D - Des 2020
Algehele gradering
Nice place to break the trip to the sea.
Leanda V - Des 2020
Algehele gradering
Amazing hospitality and food.
Andre G - Okt 2020
Algehele gradering
Absolute fenominale ondervinding!
Ricky E - Sep 2020
Algehele gradering
Baie verwelkomend, rustig en uitstekende waarde vir geld!
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier en positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.
Alle voorspoed vir die nuwe jaar!
Matumo R - Jan 2020
Algehele gradering
It was amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was ongelooflik.
Die kos was heerlik en die diens uitstekend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Dear Matuma,
Thank you for staying with us and for your positive feedback.
We appreciate your review.
Wishing you a wonderful new year!
Leanne P - Jan 2020
Algehele gradering
A lovely surprise.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Heerlike verrassing.
Was ons oornagplek op pad na Johannesburg na 'n heerlike vakansie. Lekker plek, lekker kos. In die tentkampe gebly. Perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jeanine M - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly, dit was 'n vinnige oornag op pad huis toe na ons vakansie, maar sal beslis weer daar gaan kuier!
Christel S - Jan 2020
Algehele gradering
Personeel was baie verwelkomend en behulpsaam. Pragtige lodge en heerlike kos.
Melani K - Jan 2020
Algehele gradering
Alhoewel dit 'n baie mooi plek is voel ek dit is ongelukkig nie die geld werd nie. Was eerstens 'n probleem met ons betaling. Bedlampies in hoofslaapkamer het nie gewerk nie. Toe ek tee maak vir my tweeling toe val groot, harde wit stukke kalk/aanpaksels in bekers. Yskas was vuil, het self gewas aangesien ons nie wou moeilik wees nie. Van die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het wel problematiese ketel reggestel en ander een gegee. Nie 'n braai-area by chalet self nie en was baie moeilik met o
Marius M - Jan 2020
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Salomie V - Jan 2020
Algehele gradering
Wow wow! Wens ons kon langer bly.
Nolene C - Jan 2020
Algehele gradering
Gehalte en gasvrye verblyf.
Heidi J - Jan 2020
Algehele gradering
Perfekte oornag tussen Gauteng en die Wes-Kaap.
Lees meerCorrie D - Des 2019
Algehele gradering
Gasvryheid, kliëntediens uitstekend.
Roelof V - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing, ideale oornagstop.
Lees meerAmanda C - Des 2019
Algehele gradering
Awesome diens en ligging.
Elbert C - Des 2019
Algehele gradering
Baie beter as wat ons verwag het, en ons het nie min verwag om mee te begin nie.
Annine D - Des 2019
Algehele gradering
Ons het net een nag oorgebly, vroeg aangekom en lekker ontspan om die swembad met drankies. Die huisie, aandete en ontbyt was heerlik.
Wim L - Des 2019
Algehele gradering
Vreedsaam.
Hannelie L - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut stunning plek om te bly!
Lollie O - Des 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Indroma S - Des 2019
Algehele gradering
A great adventurous getaway from the city.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lekker avontuurlustige wegbreek van die stad.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dave G - Okt 2019
Algehele gradering
Quiet, isolated and beautiful.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stil, afgeleë en mooi.
Letsatsi is 'n ideale wegbreekplek, die perfekte plek vir afskakel van die gejaagde lewe, ver van die stadsgedruis. Die chalets is gemaklik, netjies en skoon, maar moenie 'n TV verwag nie, daar is nie een nie en die hoofgebou het al die geriewe wat benodig word vir 'n semi-luukse boservaring. Die lodge het egter 'n bietjie TLC nodig, die houtdek en die reling buite ons chalet was vrot en sommige van die planke was los (die rede vir 2 sterre vir veiligheid in teenstelling met die sekuriteitsgradering) en die kampstoele bedoel vir die die dek was geskeur en slordig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Helgard C - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was voortreflik.
Stephen L - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful game farm, with incredible views.
Poen L - Jul 2019
Algehele gradering
Baie rustig en aangename atmosfeer om in te ontspan.
Kobus V - Jun 2019
Algehele gradering
4-ster-gehalte en rustig.
Ronelle V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon met baie potensiaal.
Jeanny O - Mrt 2019
Algehele gradering
Weggesteekte juweel.
Stephen B - Jan 2019
Algehele gradering
Dis een van die mooiste Game Lodges waar ons al was, veral die hoofgebou.
Liza B - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Ady S - Jan 2019
Algehele gradering
Friendly and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelik en skoon.
Die personeel was verwelkomend. Die chalets was skoon en goed uiteengesit.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mineen D - Jan 2019
Algehele gradering
Netjiese en rustige oord met gerieflike kamers en heerlike kos.
Heinrich B - Jan 2019
Algehele gradering
Exceptional experience.
Judith A - Jan 2019
Algehele gradering
Exceptionally beautiful setting.
Lees meerVince H - Jan 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was puik.
Lees meerSonett V - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasies.
Magda P - Des 2018
Algehele gradering
Rustige chalet met heerlike etes bedien by die main lodge.
Esme C - Des 2018
Algehele gradering
Die regte plek om te oornag oppad na die Oos-Kaap.
Nic B - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike personeel.
Mias D - Des 2018
Algehele gradering
Nice stay. Food requires urgent attention.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Dear Mias
Thank you for the feedback.
We do apologise for your experience in our restaurant. We proud ourselves in our food and changed our supplier on the beef patties. We hope to welcome you again at Letsatsi Game Lodge.
May 2019 bring love and happiness to you and your family.
Kind Regards
Letsatsi Management
Ingrid D - Des 2018
Algehele gradering
Professioneel, vriendelik, skoon en asemrowend.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Goeie middag Ingrid
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Mag 2019 vir jul baie voorspoed en vreugde bring.
Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike Groete
Letsatsi Personeel
Martin V - Des 2018
Algehele gradering
Lekker.
Caron D - Des 2018
Algehele gradering
Very relaxing.
Surita D - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike, professionele diens wat voel soos jou eie huis.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Goeie more Surita
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer die mooi woorde.
Mag 2019 vir jul baie voorspoed en vreugde inhou.
Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike Groete
Letsatsi Bestuur
Ria E - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Goeie middag Ria
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Mag 2019 vir jul baie voorspoed inhou.
Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike Groete
Letsatsi Personeel
Nadia H - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly! Restaurant se diens het hulp nodig.
Lees meerLetsatsi Game Lodge se terugvoer
Goeie middag Nadia
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Ons sal verseker daarna kyk. Dit is verseker nie ons standaard nie.
Mag 2019 vir jul baie voorspoed inhou. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike Groete
Letsatsi Personeel
Sanet M - Des 2018
Algehele gradering
Amazing.
Amanda G - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik! Die verblyf is luuks en die diens onverbeterlik!
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Goeie middag Amanda
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer die mooi woorde opreg. Mag 2019 vir jul baie vreugde inhou.
Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike Groete
Letsatsi Personeel
Sats O - Des 2018
Algehele gradering
Lekker akkommodasie op 'n mooi plek.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Goeie middag Sats
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer die mooi woorde opreg. Mag jul 'n fantastiese 2019 he.
Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike Groete
Letsatsi Personeel
Ajay V - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Carinie V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik rustig, diens was uitstekend en bly plek skoon netjies en van goeie gehalte.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Hi Carinie
Baie dankie vir die mooi resensie, dit is altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het.
Ons hoop om julle weer spoedig by ons te verwelkom.
Magda C - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike verassing!
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Hi Magda
Baie, baie dankie dat julle die moeite gedoen het om vir ons n mooi resensie te skryf.
Ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Letsatsi span
Gerhard M - Sep 2018
Algehele gradering
Stunning lodge met uitstekende vriendelike diens.
Lees meerLetsatsi Game Lodge se terugvoer
Hi Gerhard
Baie dankie vir die baie mooi resensie, voorwaardelik lekker om te hoor julle het dit geniet.
Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Johan D - Jul 2018
Algehele gradering
Letsatsi Game Lodge is 'n moet besoek.
Lees meerLetsatsi Game Lodge se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie vir die mooi review.
Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste geniet dit op Letsatsi en die personeel waardeer altyd n vriendelike boodskap.
Ons hoop om julle weer by ons in die toekoms te verwelkom.
Groete
Chorine en Leoni
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Ina Z - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Flip N - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige, ontspanne atmosfeer.
Nico G - Apr 2018
Algehele gradering
Dit is werklik waar die son kom rus.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
HI Nico
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering, dit word opreg waardeer.
Hoop om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom.
Groete
Chorine
Shavonne M - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was baie rustig, 'n regte wegbreek uit die stad. Sal definitief weer gaan.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Goeie More Shavonne
Baie dankie, ons hoop om julle vinnig weer by ons te verwelkom!
Groete
Chorine Nel
Willie S - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik in die veld!
Lees meerLetsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Willie, ons waardeer die terugvoering.
Ons is tans besig om ons chalets oor te doen.
Ons hoop om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom.
Rian F - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige plek.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Rian vir die moeite wat jy gedoen het om vir ons die mooi review te skryf wat jou ervaring van die ingang van Letsatsi af beskryf.
Ons waardeer dit opreg en hoop om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom!
Wilna B - Jan 2018
Algehele gradering
Stilte en vrede en Vrystaatse gasvryheid.
Allen V - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Allen, ons hoop om julle weer by ons te verwelkom.
Adre S - Jan 2018
Algehele gradering
‘n Juweel weggesteek in die Vrystaat!
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Adre.
Ingrid N - Jan 2018
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly en sal beslis weer daar gaan bly.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Ingrid.
Pierre L - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike warm en behulpsame personeel.
Melana P - Des 2017
Algehele gradering
'n Rustige plek om te rus en lekker te kuier.
Lees meerLetsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Melana, ek waardeer jou resensie.
Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom.
Esther K - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Casper V - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en aangename plek om in te bly.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Casper, waardeer die terugvoering.
Minette C - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en ligging en diens.
Yolandie P - Des 2017
Algehele gradering
200% uitstekende verblyf-ondervinding.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Yolandie, ons waardeer dit.
Polyda V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike boodskap, dit word opreg waardeer.
Jandre V - Des 2017
Algehele gradering
Versteekte juweel tussen the mooie Vrystaatse landskap.
Lees meerJacques J - Des 2017
Algehele gradering
Excellent is the only way to explain it.
Erna S - Des 2017
Algehele gradering
Southern Free State memories.
Johann D - Des 2017
Algehele gradering
Lekker in die bos.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Johann,
Dit was lekker om julle by ons te kon verwelkom.
Groete,
Chorine
Magdie H - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Hi Magdie,
Dankie dat ons julle by ons kon verwelkom.
Ons vra weereens onverskoning vir die vertraging in die restaurant, ons sisteme het uitgeskop met die krag onderbrekings van Eskom.
Hoop om julle in die toekoms weer by ons te vewelkom en puik diens vir julle te gee.
Voorspoedige nuwe jaar.
Groete,
Chorine
Melanie L - Des 2017
Algehele gradering
Fantastic.
Grethe J - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, fantastiese diens en fantastiese kos!
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Andre V - Des 2017
Algehele gradering
Weg van alles.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit.
Dit was lekker om julle by ons te kon verwelkom.
Groete
Chorine
Jack P - Mei 2017
Algehele gradering
Absolutely wonderful setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut wonderlike plek.
Wonderlike plek, kamers en hoofgebou. Het net gedink die spyskaart is 'n bietjie beperk. En toe ek my kos bestel het, het hulle my meegedeel dat dit ongelukkig "out of stock" is. Teleurstellend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Hi Jack
Thank you for staying with us at Letsatsi Game Lodge and for your review. Being so far from Bloemfontein we depend on deliveries and sometimes they change routes and only deliver the next week. We do apologise for this and for the inconvenience caused.
We do hope to welcome you again in the near future.
Kind Regards
Chorine Nel
Tienie A - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties behalwe dat daar nie 'n hooflig in die kamer was nie. Is agterna aangebring.
Petri M - Mrt 2017
Algehele gradering
Die bushcamp was fantasties!
Peter I - Jan 2017
Algehele gradering
Lieflik.
Elma B - Jan 2017
Algehele gradering
Dit het in al ons verwagtinge voldoen. Baie dankie vir die opgradering!
Jaco V - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik, goeie diens en lekker geëet.
Albert C - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende privaat bos-ervaring.
Jurie P - Jan 2017
Algehele gradering
Hoofgebou en restaurant is baie mooi, maar kamers is nie op standaard nie, veral nie vir dit wat 'n mens betaal nie.
Agnieszka T - Jan 2017
Algehele gradering
Good stay, but not 4 star.
Lees meerAnnelie D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie mooi.
Nosizwe M - Des 2016
Algehele gradering
Great value for money.
Lees meerLetsatsi Game Lodge se terugvoer
Dear Nosizwe,
Thank you very much for your review, we appreciate it.
Will definately improve kids entertainment and play area.
Kind Regards,
Chorine Nel
Willie M - Des 2016
Algehele gradering
Sal nie weer hier oorbly nie.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Mnr Willie
Dankie vir u terugvoering.
Kan u ons asseblief kontak, ons sal graag wil hoor waarmee u nie tevrede was nie, om dit te probeer regstel.
Ons probeer om al ons gaste tevrede en lekker te laat bly en indien daar 'n probleem is, dit onmiddelik reg te stel.
Dit is altyd beter om, terwyl u by 'n plek bly, die personeel in kennis te stel sodat die probleem opgelos kan word.
Ons is jammer dat u nie u tyd by ons geniet het nie.
Groete
Letsatsi Game Lodge bestuur
Gorden W - Des 2016
Algehele gradering
Perfect location and recommended stopover between JHB and Cape Town.
Rudi D - Des 2016
Algehele gradering
Letsatsi is great! Baie lekker daar oornag.
Pierre G - Des 2016
Algehele gradering
Baie nice. Plek om te rus.
Kobus V - Des 2016
Algehele gradering
Letsatsi was stil en rustig en ons verblyf was aangenaam en tydloos, baie lekker geëet.
Esmond L - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Sybrand V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker plek om net te rus en te ontspan. Baie goed onderhou.
Alida V - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties. Sal net meer aandag by restuarant wil hê.
Carin V - Des 2016
Algehele gradering
Stunning venue, quiet and peaceful. Would have liked to stay longer. Food was great.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Thank you all for visiting us at Letsatsi Game Lodge!
Adriaan D - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en hoogs ontspannend.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit baie!
Geseende Kersfees en n voorspoedige 2017 vir julle!
Amelia S - Des 2016
Algehele gradering
Die beste oornagverblyf ooit.
Bernard W - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, en goed geprys.
Wendy E - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderful surprise.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike verrassing.
Het nie sulke puik diens en so 'n wonderlike plek in die Vrystaat verwag nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louise V - Mei 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerChris B - Mrt 2016
Algehele gradering
Very peaceful stay in serene surroundings.
Johann Harold J - Feb 2016
Algehele gradering
Een sin sal nooit genoeg wees om ervaring te beskryf: Perfek!
Valerie E - Jan 2016
Algehele gradering
Baie mooi, maar warm.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Hi Valerie
Baie dankie dat julle die nag by ons oorgebly het.
Dit was n ongelooflike warm Desember en Januarie gewees en ons is in die proses om te kyk om lugversoring in te sit, maar huidiglik is daar net waaiers in.
Ons hoop dat as julle weer vir ons kom kuier dat ek julle in n chalet met n lugversorging kan sit.
Voorspoed vir die nuwe jaar!
Vriendelike groete
Chorine Nel
Piet M - Jan 2016
Algehele gradering
Bedompig en warm.
Emile M - Jan 2016
Algehele gradering
Swak vir 4-ster.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Hi Emile
Dankie vir julle terugvoering. Ons is baie jammer dat julle nie jul tyd by ons geniet het nie. Dit was ongelukkig 'n baie warm tyd waardeur ons is, maar waaiers is in die chalets en sommige chalets het dak waaiers ook, maar aan die hitte kan ons ongelukkig nie iets gedoen het nie. Die swembad is blou, dit is slegs plekke teen die kante wat swart alge het, dit is ook as gevolg van die geweldige hitte wat ons ervaar. Ons chalets is almal oor geverf binne en buite voor die seisoen, maar sal dit onder die eienaar se aandag bring. Ons is geleë op 'n wilds plaas en met die droogte kan ons ongelukkig nie groen gras soos gewoonlik die tyd van die jaar hê nie.
Ons is trots op te sê ons is 4-ster instansie met die fasiliteite en hoofgebou wat aan die vereistes voldoen. Ons sou dit waardeer het indien U tydens U tyd by ons U ontevredenheid met ons gedeel het.
Ons sal aandag aan U terugvoering gee, on waardeer dit.
Elsabe V - Jan 2016
Algehele gradering
Perfek.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Hi Elsabe
Baie dankie vir jou boodskap, ons waardeer dit.
Vriendelike groete
Chorine Nel
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Bennie B - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Marene V - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlike oase in die Vrystaat.
Ursula B - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerNathan R - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Karin K - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike Vrystaatse gasvryheid.
Francois M - Des 2015
Algehele gradering
Awesome!
Liza V - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Hi Liza
Baie dankie vir julle vriendelike terug voering, ons wardeer dit.
Hoop om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom!
Vriendelike Groete
Letsatsi Game Lodge
Liezel V - Des 2015
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige lodge, ek dink hulle was net te min personeel. Die restaurant se diens was swak en kos nie lekker nie.
Annalie B - Des 2015
Algehele gradering
Dit was warm verblyf in nog warmer omgewing.
Letsatsi Game Lodge se terugvoer
Dis met jammerte wat ons die review van Mnr Burger lees. Dit is nie lekker om te hoor dat gaste nie hulle verblyf by ons geniet het nie.
Ons sou dit wardeer het indien U ons laat weet het dat U nie gelukkig is nie terwyl U hier was, ons kon probeer het om U verblyf vir U lekkerder te maak.
Dit is n ongelooflike warm Desember in die Vrystaat en na die Desember gaan ons defnitief daarna kyk om air-cons in die chalets te sit.
Die dubbel chalet wat U bespreek het en volgens alle korrespondensie het die chalet wat U bespreek het slegs n hoek bad. Al ons dubbel chalets word net adverteer met n hoek bad en nie n stort nie. Dit is slegs die grooter chalets wat n bad en n stort het.
Ons restaurant hanteer op die oomblik tussen 60 en 70 gaste per aand, en wanneer meeste op dieselfde tyd bestel neem dit bietjie langer om almal se kos uit te stuur. Al ons kos word vars gemaak op bestelling en neem n bietjie langer wanneer ons vol is. Die enigste geskree wat uit die kombuis sal kom is " Service Please" vir die waiters wanneer kos gereed is.
Ons is baie jammer dat U nie U tyd by ons geniet het nie.
Groete
Letsatsi Game Lodge
Wiekus B - Des 2015
Algehele gradering
Nice for a sleepover.
Pauline S - Jan 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Oltan O - Jan 2015
Algehele gradering
Verblyf was fantasties gewees.
Amanda Z - Des 2014
Algehele gradering
Aaklig - sal dit nie aanbeveel nie!
Lees meerRoy T - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Linda P - Des 2014
Algehele gradering
Friendly and beautiful
Tanya S - Des 2014
Algehele gradering
Ongelooflike plek in die middel van niks en nêrens!
Mari S - Des 2014
Algehele gradering
Asemrowend!
Jennifer H - Des 2014
Algehele gradering
Wonderlik! Almal was baie behulpsaam en die kos was heerlik!
Deon A - Des 2014
Algehele gradering
Awesome plek!
Shane H - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige natuur en geriewe.
Rinalia K - Des 2014
Algehele gradering
Gesin het oornag by lodge op pad na die Kaap.
Andre B - Mei 2014
Algehele gradering
Baie mooi, rustig, lekker en voortreflike ontvangs en diens.
Ian V - Apr 2014
Algehele gradering
Baie skoon en netjies!
Johan A - Jan 2014
Algehele gradering
Julle sien ons verseker weer.
Daryl S - Jan 2014
Algehele gradering
Fantastic
Gerhard V - Jan 2014
Algehele gradering
Dit is jammer dat ek nie voor die tyd ingelig was oor die hoofgebou wat afgebrand het nie.
Michael A - Jan 2014
Algehele gradering
A relaxing stop over on a long journey in peaceful surroundings
Harm E - Jan 2014
Algehele gradering
Daar kort lugversorging in die kamers.
Simonne R - Jan 2014
Algehele gradering
Vir my was dit die perfekte manier om my vakansie af te sluit. Goeie waarde vir geld!
Elmie V - Jan 2014
Algehele gradering
Wat 'n heerlike belewenis!
Susarra K - Des 2013
Algehele gradering
Baie ruim! Skoon en vriendelike ontvangs! 5-ster etes!
Willem C - Des 2013
Algehele gradering
'n Baie mooi omgewing met wonderlike aandetes in die boskamp.
Walda L - Des 2013
Algehele gradering
Netjies en skoon met pragtige uitsig.
Erika D - Des 2013
Algehele gradering
Alles was baie lekker, mooi ens.
Andries D - Aug 2013
Algehele gradering
Fantastic, friendly, wonderful - will definitely go again
- Kapasiteit: 124 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R701, Tussen Smithfield en Bethulie, Smithfield, 9966, Vrystaat