Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lianshulu Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mudumu National Park, Kongola, 0000, Zambezi
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R9 812 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lianshulu Lodge is op 'n privaat konsessie in die Muduu Nasionale Park in Namibië. Die lodge is in die oostelike deel van die Caprivi en spog met 'n uitsig oor die Kwandorivier. Die area is 'n lushof van rivierwoud, vleiland en bos wat aan die verskeidenheid wild 'n tuiste bied. Dit bied 'n unieke Afrika-ervaring wat 'n kombinasie van besonderse diens, 'n asemrowende omgewing en 'n verskeidenheid fauna en flora.

Verblyf beskik oor 9 suites en 'n gesinskamer wat elk gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad het. Lianshulu Lodge is bekend vir die tradisionele aanslag en kreatiewe kombuis. Luukse etes word deur 'n professionele sjef voorberei en aan elegante tafels onder 'n wilde vyeboom bedien. Dit sluit ontbyt, laatontbyt, aandete by kerslig en likeurs om die kampvuur in. WiFi is beskikbaar.

Die lugtige, grasdakeetarea, -sitarea en -kroegareas lei na 'n ruim, verhewe houttussenvlak wat 'n uitsig oor die Lianshulu-strandmeer en die grasgroen vloedvlaktes bied. Die wild kan vanaf hierdie gunstige posisies aanskou word. Ander geriewe sluit 2 romantiese kaggels, 'n omvattende biblioteek, 'n Afrika-kuriowinkel en 'n afgeleë swembad om in af te koel in.

Die toegewyde perseel bied vanaf die eerste koppie koffie in die oggend tot wanneer die Caprivi-dromme begin dreun gehalte, persoonlike, dog diskrete aandag aan gaste. Die betowerende Afrika sal alle besoekers aan Lianshulu Lodge gefassineerd laat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mudumu National Park, Kongola, 0000, Zambezi
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Zambezi Namibië
Vanaf
Vanaf R9 812
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R9 812
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mudumu National Park, Kongola, 0000, Zambezi
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20bfb33547712f1d412bb15e5d1f4769ea2d3d29c17fe0a8a9f0d36a99c39d40ce80c77fd1727656f0b76d4c1c4ee8e0e145?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 812 per nag, vir 2 mense Mudumu National Park Kongola 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.146014895726 23.382167816162
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem