Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping aan die strandfront in Umhlanga. Die woonstel met lugversorging het 'n gedeeltelike see-uitsig en bied slaapplek vir ses gaste in drie slaapkamers en twee badkamers.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die ander twee slaapkamers het elk twee enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte en panne, en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en maak oop na 'n patio.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, wassery en veilige parkering met 'n sekuriteitswag aan diens. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae; skottelgoed word nie gewas nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in strande, Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, Hawaan-woud, Beachwood Mangrove Natuurreservaat, Gateway Theatre of Shopping, Umhlanga-vuurtoring, Sibaya Casino, en verskeie restaurante en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Enna Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 188
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang