Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Umhlanga

Licorna Beach Vakansie Woonstel 22

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Steph V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Value for your money with a beautiful view. We enjoyed every moment. Great hospitality on our arrival. We stayed at units 20 and 22. The units were very clean. Beautiful view and such value for money. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie rustig en ontspannend. Afloop strand toe is 'n paar meter. Die drie slaapkamer woonstel is ruim en netjies met 'n uitsig oor die swembad en kyk ver uit oor die see. Pluspunt is dat die parkering vir Licorna nr. 22 gelyk loop na die woonstel onder dak binne gebou, so lekker vir iemand wat swaar loop, en daar is ook 'n huisbak. Wil graag voorstel dat 'n wasgoed droigrak bygevoeg word vir nat handdoeke en blokout gordyne vir die vroeg oggend son. Die lugreëling moet gediens word, al die reëls gevolg van die gebruik, maar dit het nie verkoel nie. Dit is net voorstelle, want ons het nog steeds baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Verskriklik lekker gebly. Plek is sentraal geleë met fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 22
Baie dankie, Gert, vir die resensie. Ek waardeer dit. Ek bly julle het die verblyf geniet. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te sien. Dankie dat julle die woonstel so skoon en netjies gelos het, ek waardeer dit. Groete, Enna & Span

Lebogang N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Besides the WiFi issue it was great. It was great, but my problem is that I had to spend more money on data for the whole family, including their Android, because they do not have WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 22
Hi Lebogang Thank you for the review. We are looking at our current WiFi situation. Kind regards Enna

Naas V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Gerieflik uit stads lawaai, tog naby alles. Ja, was lekker netjies, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 22
Goeie dag Naas Baie dankie vir die resensie, dit word waardeer. Dit was vir ons 'n groot plesier en voorreg om julle te kon huisves. Ons wens vir julle 'n baie geseende 2025 toe, Vriendelike groete, Enna & span

Tina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gewees. Alles netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 22
Goeie dag Tina Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is sulke vriendelike mense. Ek sal oordra aan die skoonmaakspersoneel. Vriendelike groete Enna

Granville M
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Awesome stay. The security and management team was very helpful. My go-to place in Umhlanga. Will require WiFi connectivity though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 22
Good day Granville, Thank you for the review; it is appreciated. The owner is in contact with a company to connect the fibre connections already in the flats. Kind regards, Enna

Jacques G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie goed geleë. Licorna Beach Vakansie Woonstelle is baie goed geleë met gemaklike toegang tot die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 22
More Jacques, dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie. Marie

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Jan 2023

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 22
Middag Bertus, Ek is verskikriklik jammer dat jy so ongelukkig voel. Die rede vir die nattigheid is omrede ons vir die afgelope maand pal reen gehad het sonder ophou, en kon nie in die tyd die mure laat regmaak het nie want dit was nat. Jammer dat die bestuur nie by die kantoor was toe jy daar was nie maar dit kan wees dat ons alreeds gesluit was of ons was besig om na ander take in die gebou om te sien. Dankie Marie

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 22
Good day Reya, Thank you for your feedback. We are aware of the water problems, and it is due to the infrastructure damage we suffered during the April and May floods. Refer to the notice in your apartment regarding this matter. We unfortunately have no means of regulating the temperature in most of our flats as the regulators have been removed by the owner. Thank you Marie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Enna Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 192

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

82 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbcc51600b2fb4e0dc23bed6539bc2d871c3aa3345b293961034baddfe9aecaa38b04ec9006cecf80714febca3f79a38f970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 82 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.715517114547 31.092117151613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang