6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2841 Seekoei street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Lidvubu Lodge is in Marloth Park geleë en bied ideale akkommodasie vir gesinne en vriende wat die natuur geniet. Lidvubu Lodge is 'n rustieke lodge sonder enige deftige versierings. Daar is geen televisie nie, aangesien die regte lewe die vermaak is. Lidvubu Lodge is 100 meter van die Krokodilrivier geleë, wat die grens tussen die Krugerwildtuin en Marloth Park is. Snags kan jy die seekoeie en leeus duidelik hoor terwyl jy die warmte van die vuur in die boma geniet.
Die rustieke lodge is volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes, insluitend geriewe soos lugversorging en 'n plonspoel, wat help om af te koel op warm dae. Die lodge het drie slaapkamers en twee badkamers en bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het twee enkelbeddens, ideaal vir kinders. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy vir selfsorg benodig. Die badkamers is ingerig met 'n bosveld-tema en het 'n bad in die een en 'n stort in die ander. Die sitkamer bied gemaklike rusbanke waar mens kan ontspan na 'n dag se besigtiging en wildkyk.
Die eenheid het 'n lieflike houtpatio vanwaar jy oor die bosveld kan uitkyk en talle wilde diere kan sien wat in die Marloth Park-gebied rondloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sherene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 68
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2841 Seekoei street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Lidvubu Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2841 Seekoei street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang