Lieweland

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lieweland Self-catering Guest House and Venue is in Litchenburg, Noordwes geleë. Dié dorp bied historiese trekpleisters en het 'n matige klimaat. Dis ideaal vir diegene wat uit die stad wil wegbreek.

Daar is 3 gesinskamers en 1 dubbelkamer. Elke gesinskamer het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers. Die een kamer het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer en linne en handdoeke word voorsien.

Die dubbelkamer het slaapplek vir 2 en beskik oor 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, linne en handdoeke.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, konferensiegeriewe en 'n swembad in. Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël. Dis rolstoelvriendelik.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk en swem in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lieweland gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za