Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Light Shade Mountain

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brad Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Light Shade Mountain
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Krischka V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krischka V
Gesin met klein kinders

Gemaklik, voel soos huis, vriendelik, vir seker weer oorbly hier.

Ons het baie lekker gebly. Brad het baie mooi na ons gekyk. Sal vir seker weer hier bly wanneer ons weer oppad is op vakansie. Dankie Brad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tami D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tami D
Besigheidsreis

All the comforts and joys of being at your own home yet more luxurious.

Incredible. It felt homey yet luxurious. Time was spent enjoying the indoor fireplace. The house is spacious and beautifully styled. Truly a wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita E
Saam met vriende

Die beste nag se slaap van die 9 dag-"road trip" .

Pragtige huis, baie gemaklik. Loop afstand vanaf die hoofstraat. Baie gerieflik en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oornag. Gasheer baie behulpsaam gewees.

Rustig oornag, lekker ruim plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N
Gesin met klein kinders

Perfek oppad Kaap toe!

Ons was baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayleigh S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh S
Gesin met klein kinders

Peaceful, restful and very comfortable.

It was lovely after a long day of travelling to arrive greeted by friendly Brad and just to relax outside under the vine and swing in the hammock. The beds are very comfortable and well equipped to keep the mosquitoes away. Pop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dwané V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwané V
Saam met vriende

Amazing, lekker en warm.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die huisie is so pragtig, die dekor is beeldskoon. Die slaapkamers is so mooi en die beddens is net wow! Ek het lanklaas so lekker geslaap. Die "aesthetic" van die plek is so mooi en dit gee 'n warm gevoel af. Die bure is so vriendelik en respekteer jou privaatheid. Ek sal beslis weer daar bly. Dit was regtig lekker. Dit was definitief goeie waarde vir my geld. Baie baie dankie vir 'n wonderlike ervaring. Ps. Die

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Light Shade Mountain se terugvoer

Hi. Thank you so much for your positive review. I'm very glad you had such a great experience with us. Have an awesome weekend.

Light Shade Mountain
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 46, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae49291936314dd7f8621f2ebd466a37c80d9ad1e23f077ae4d9e8020c48b22d9325537f8565568b62e49d5c124bb5f89b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 46 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2480993 24.5299602
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem