Winterton Akkommodasie by Lilac Lodge / Purple House | LekkeSlaap
+34

Lilac Lodge / Purple House

Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 52 resensies vir Lilac Lodge / Purple House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Robert V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Enkelreisiger

My one night stay was nice, the room was clean, secure for vehicle to park, H had a good night's rest.

Was good value.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Hi,
Thank you very much for the nice review
Kind regards,
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Willem O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi groot eenheid.

Mooi groot woonstel, geskik vir 6 naby middel van die dorp. Skoon en netjies, goeie oorslaap plek.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Baie dankie.
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Gerhard B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker tuis.

Lekker sentraal t.o.v. Drakensberge en al sy besienswaardighede. Al die fasiliteite vir 'n lekker kuier. Genoeg ruimte vir almal.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Baie dankie waardeer.
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Elmari M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari M

Het soos my eie huis gevoel.

Na ons my dogter se trek gedoen het was dit 'n heerlike, veilige en rustige aand wat ons net kon ontspan. Alles was netjies en skoon en waarde vir geld. Ek sal dit regtig tussen my vriende en familie aanbeveel.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Baie dankie, dit word opreg waardeer.
Groete
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Johan N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Enkelreisiger

Het goed uitgerus want daar was geen steurnis wat gepla het nie.

Ek is baie vriendelik ontvang en het my sommer dadelik tuis laat voel. Die matras het fantasties geslaap en dit is die rede waarom ek so goed gevoel het die volgende oggend.

Liza P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza P
Gesin met tieners

Wonderful stay, but the beds need to be replaced, as incredibly hard and dipped in the middle. The stove plates took an age to heat up to a mild simmer.

Wonderfully old main house with lots of character. Our cottage was clean and neat. Suzanna was a wonderful hostess. Our double bed definitely needed replacing as it was most uncomfortable. The stove plates also took forever to heat to a mild simmer. But had a great weekend.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Hi there,
That is a new double bed that I bought a month ago, I cannot understand why it dipped in the middle. We replaced the stove plates
Thank you for your review!
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Llian J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Die plekkie was skoon, netjies en baie groter as wat ek verwag het. Die eienaar was verskriklik vriendelik en het vir ons 'n kaart gegee van die area en op die kaart al die lekker eetplekke en besienswaardighede aangedui, wat veroorsaak het dat ons glad nie sukkel om ons plek te vind nie. Algeheel was dit 'n baie lekker oorbly en ek sal dit beslis aanbeveel.

Alma M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim met 'n plattelandse atmosfeer.

Thule se vriendelike ontvangs en hulpvaardigheid het ons dadelik welkom laat voel. Die geriewe is pragtig uitgelê, maar van die vertrekke het 'n bietjie opknapping nodig. Die swembad en lapa is 'n besliste pluspunt, asook die sentrale ligging van die akkommodasie.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Alma,
Baie dankie vir die terugvoer bly Thuly kon julle help.
Groete,
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Moleboheng T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moleboheng T
Enkelreisiger

The lodge is very nice.

I had a good night's sleep at the lodge, had the pleasure of the electric blanket. The lodge is convenient in that it is on the main road, one does not have to go out of town to get to the lodge. I would like to thank the manager who waited for me to arrive as I arrived past 22:00. Thank you for the comfort afforded to me at this lodge.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Thank you so much for the good review. Have a lovely day.
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Johan P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Gesin met tieners

Het soos my eie huis gevoel.

Baie hartlik ontvang. Sommer dadelik tuis gevoel. Susan het 'n kaart voorsien en ons goed ingelig oor doen- en sien-dinge in die omgewing. Kaggel was 'n wenner!

Mornay J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustig.

Netjies en rustig en steuringsvry.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar. Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Tanya V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed, privaat.

Het meer verwag soos beskryf is oor die plek. Was nie 'n losstaande eenheid, soos gesê is nie.

Rudolph V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph V

'n Voldoende ingerigte instansie wat voorsien aan die reisiger se behoeftes.

Die geriewe wat gebied word is netjies en voldoende (alhoewel komplimentêre koffie in die eenhede dalk 'n goeie idee sal wees). Pragtige tuine wat 'n moeë reisiger gou laat ontspan. Oulike speelplek vir kinders en vir die fiksheid-bewustes is daar oefen geriewe beskikbaar (goeie idee!). Baie dankie.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Hi Rudolph,
Baie dankie dit word opreg waardeer volgende keer sal julle komplimentere koffie en tee kry.

Groete,
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Elize S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker met rustige atmosfeer!

Ons het dit baie geniet om daar te bly en die omgewing te leer ken. Susan is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar tuisgaan!

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Baie dankie dit word opreg waardeer.
Groete,
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Carmen S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly!

Die gasvrou is baie oulik. Ons kamer was skoon en netjies en die ontbyt was heerlik!

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Baie dankie, dit word opreg waardeer.
Groete,
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Hans I - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uitstekend.

Ons het eintlik net daar geslaap maar dit was baie goed geleë, rustig, veilig en niemand het ons enigsins gepla nie.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Baie dankie dit is so aangenaam om 'n positiewe resensie te ontvang.
Groete
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Pieter P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Besigheidsreis

Baie vriendelik en goeie waarde vir geld.

Kan aanbeveel. In baie mooi omgewing en baie gasvry.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Hi Pieter
Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer.
Groete
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Juli N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juli N

Goed geleë en baie netjies en alles wat jy nodig het.

Baie goed geleë indien jy op pad is na die Drakensberge. Baie netjies en skoon.

Anne-marie K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie K
Gesin met tieners

Snoesig, wonderlik.

Verblyf was wonderlik. Lekker snoesig geslaap.

Jim H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jim H
Gesin met tieners

Comfortable, spacious and reasonably priced.

Accommodation was very spacious with separate bedroom/bathrooms, and a nice lounge. Braai are at the back of the cottage. Big garden with lots of facilities for the children. Well located for the Bergs trips out. Good breakfast available to start the day. Comfortable and well priced.

Hannes B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Veilig gevoel, netjies en skoon.

Ew B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

So-so.

Ek is afgradeer na kleiner (minder gerieflike) kamer, was effe teleurstellend, het darem verwag dat die gastehuis my ten minste met die prys tegemoet sou kom (of dalk net 'n ontbyt of iets as blykie van verstaan) maar niks. Swyg soos die graf!

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Beste Werner,

So jammer jy het nie dit met ons kom bespreek nie, ek is seker ons kon 'n plan gemaak het. Ons probeer ons bes om almal gelukkig te hou.

Ons tariewe is R350.00 per persoon as jy deel en as jy nie deel nie, is die koste meer. Onbyt is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra koste van R70.00 per persoon.

Groete,
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Deon V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het nie die kamer gekry wat ek bespreek het nie.

Ek sal nie weer daar tuisgaan nie. Ek kry nie wat ek bespreek het nie.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Goeiedag,

Ons vra verskoning vir enige ongerief veroorsaak, Gaste is altyd welkom om ons in kennis te stel van enige versoeke of probleme wat tydens hulle verblyf ervaar.

Groete
Lilac Lodge/ Purple House

Lilac Lodge / Purple House
Louis V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en geslaap.

Vriendelike ontvangs, kamer netjies en skoon. Naby winkels geleë. Sou waardeer het as daar WiFi was.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Baie dankie ! wil net se ons het wifi moes net gevra het kon vir julle die kode gegee het
Susan le Grange

Lilac Lodge / Purple House
Thersia C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thersia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gemaklike en rustige verblyf.

The Purple House is goed geleë naby winkels en eetplekke, dog rustig in 'n pragtige tuin. Ten volle toegerus, netjies en gerieflik.

Chris H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met katjies om jou geselskap te hou!

Baie goed ontvang deur gasvrou en volle inligting verskaf oor besienswaardighede in en om Winterton.

Ricka V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricka V
Saam met vriende

Rustig en verwelkomend. Besondere eenheid met al die geriewe wat mens in so eenheid kan nodig hê.

Baie rustige omgewing. Die eenhede is baie goed toegerus en goed onderhou. Vriendelike ontvangs, ens.

Zelda S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

My ouers het hier oornag op 23 en 28 Oktober en hulle het dit baie geniet. Spesiaal genoem hoe vriendelik Susan was! Op die 28ste het hulle ongelukkig 'n klein insident gehad toe die grassnyer 'n klippie opgeskiet en die ruit aan passasierskant van hulle motor getref het. Dit kon egter enige plek gebeur het en Susan het hulle vergoed vir die skade. Nogmaals dankie vir alles, ons sal verseker terug wees!

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Hi Zelda
Baie dankie, ek het baie sleg gevoel oor wat gebeur het. Stuur asb. groete aan jou ouers.
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Piet T - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en uitstekende ligging.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid het 100% aan ons vereistes voldoen. Dit was netjies en het alles in wat mens benodig.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Dit doen ons goed om positiewe kommentaar te kry.
Lekker dag vir julle.
Susan le Grange

Lilac Lodge / Purple House
Helena S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helena S
Enkelreisiger

'n Aangename, rustige ondervinding en sommer net lekker!

Die oorbly by Lilac Lodge/Purple House was 'n aangename ondervinding. Die verblyf was netjies, die ontvangs vriendelik en die ontbyt 'n lekker verassing. 'n Baie rustige atmosfeer word geskep en enige reisiger sal lekker kan ontspan en die Winterton omgewing met gemak vandaar verken.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Hi
Baie dankie! Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete.
Susan

Lilac Lodge / Purple House
David V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David V
Saam met vriende

Huislike atmosfeer en groot kombuis wat verblyf gemaklik maak. Die plek het groot potensiaal met die nodige aandag.

Instandhouding kort aandag. Binnedeure maak nie toe nie; enkele gloeilampe buite werking; vensters sluit nie dig nie; plekmatjies nie skoon; kolle op mat na slaapkamers.

Fanie V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An excellent place to stay.

Purple House is a lovely place. Highly recommended stay.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Baie dankie dit word opreg waardeer.
Groete
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Cornel U - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike diens. Plek is netjies en veilig. Baie goeie waarde vir geld.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Baie dankie, dit word hoogs waardeer!
Groete,
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Leigh S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leigh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unfriendly and disappointing.

We booked a free standing, 2 bedroom, self-catering cottage and were initially given a single room with a 4-poster bed. We were told that the owner of the guest house was away and that that was what was allocated to us and that there was nothing else available. It was only after speaking to an agent that the owner was prepared to give us another small room with 2 single beds - no self-catering. A very unsatisfactory experience.

Lilac Lodge / Purple House's terugvoer

Good day Leigh,
Thank you for your feedback, however, my husband gave you a cottage that was a self-catering unit and you said no you do not want the cottage he offered you. 2 cottages next to each other with 2 single beds, bathroom, TV and small fridge in both rooms and you said no you only want the one room and that you were happy with the one cottage. I still do not understand why you did not want the self-catering unit.
I do apologize for the inconvenience .
Kind Regards
Susan

Lilac Lodge / Purple House
Gerda G - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar aangenaam. Baie netjies en modern met 'n wonderlike atmosfeer.

Vandat ons gearriveer het tot ons huistoe is, was ons net met gasvryheid en liefde behandel. Alles was net perfek.

Susan B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Besigheidsreis

Baie aangenaam en skoon.

Sien die sterre.

Hennie S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en waarde vir geld.

Ons het lekker gebly en was beïndruk met gasvryheid sowel as akkommodasie met 'n kaggel. Sal beslis die akkommodasie aanbeveel en indien moontlik weer daar gaan bly.

Annelien V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien V
Gesin met klein kinders

Net oornag, maar baie vriendelik ontvang, als baie mooi, skoon en netjies.

Die tweeslaapkamerhuisie was baie gerieflik, skoon, netjies en ons het als gehad wat ons benodig.

Rene S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met vriende

Sal beslis weer daar oorbly.

Ons het heerlik, gerieflik gebly. Alles was baie mooi skoon en netjies.

Alida J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alida J
Gesin met tieners

Nice place for an overnight stay.

However, I would have prefered a better DStv package.

Quintin G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag oorbly op pad na KZN.

Baie aangename omgewing, vriendelike ontvangs. Uiters netjies en beslis waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel vir enige reisiger.

Sipho M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho M
Gesin met klein kinders

Magnificent

The host was friendly and the venue was superb!

Peter D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid van eienaar en het dadelik tuis gevoel.

Ons was op pad Dragon Peaks Mountain Resort toe en het 'n dag vroeër vertrek as beplan en het gesoek na 'n gastehuis op pad soontoe. Ek het toe The Purple House nageslaan en dit baie oulik gevind. Ek het 3 dae vooraf bespreek en het akkommodasie gevind. Baie dankie aan LekkeSlaap vir die spoedige terugvoer en kan die webblad vir enigiemand voorstel. Julle diens is puik!

Elanie B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie B
Gesin met tieners

Heerlike verblyf in Lilac Lodge.

Ons het baie lekker gekuier en die eenheid was baie netjies, smaakvol toegerus en silwerskoon. Dit is redelik privaat en bied genoeg spasie tussen ander eenhede.

Shanty C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanty C
Gesin met tieners

Pragtige en romantiese kamer. Diens was uitstekend en die vriendelikheid van die eienaar.

By aankoms was die eienaar baie hulpvaardig en vriendelik. Sy het selfs uitgevra na ons planne vir die naweek, en het plekke aanbeveel waarheen ons kon gaan. Ons het ook 'n kaart ontvang van die omliggende gebied wat baie gehelp het. Wat die verblyf self aanbetref, ons was baie beïndruk met die kamer wat ons gekry het. Ideaal vir ons rede vir die naweek weg. Die kamer het by aankoms 'n fantastiese reuk gehad wat regtig indrukwekkend was. Ek sal Lilac Lodge & Lekkeslaap aanbeveel vir almal wat ek ken, en het eintlik al klaar!

Dirk N - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had enjoyable stay with friendly people

Lovely accommodation. Service great, as is value for money.

Helena L - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras en het dit baie geniet.

Sal weer besoek aflê wanneer ons in daardie omgewing kom.

Michele V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele V

Warm welcome, great first impression. Comfortable stay and excellent nights sleep. Thanx

My sister and I had a fun time in the purple house - always visited the purple house in Kei Mouth, Eastern Cape and this stay sure brought back some wonderful, old memories.

Lerato K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato K
Saam met vriende

We had such a wonderful stay

Lilac lodge is a quiet and beautiful place, suitable for the whole family, we had such a wonderful time and would go back there anytime.

Jurie G - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G

What a nice place

Lilac Lodge is a great place to stay at.

Donovan H - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place to stay

Great people, great place, great area, and makes for a very memorable holiday!

Lynette D - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette D
Enkelreisiger

Perfect position to visit surrounding attractions

I enjoyed my stay tremendously! Very friendly and helpful staff. Will definitely visit Lilac Lodge again, but not alone next time! :)

Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springfield-straat 10, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmMGJjNmQ0LTUzY2YtNDZmMS1iYmE3LTAwNDUzMmIxZWMzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 52 5 1 5 10 Springfield Road Winterton 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -28.812904546133 29.542863965034
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za