Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Henka Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Sarita T - Mei 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies en gerieflik.
Lilibeth Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die laat weet, ons het dit reeds herstel. Ek's bly julle het lekker gebly!
Wallie C - Apr 2024
Algehele gradering
Sal weer enige tyd hier kom oorslaap.
Lilibeth Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Wallie!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joyntstraat 4, Parys, 9585, Vrystaat