+36
Lodge in Cashan

Lily Park Lodge

  • Slaapplek vir 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 204 Osman Gazi Street, Cashan, Rustenburg, 2999, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Lily Park Lodge is in die hartjie van Rustenburg naby die Waterfall Mall-winkelsentrum en die Safari Gardens-winkelsentrum. Dit het maklike toegang tot die N4-hoofweg en is net 47 minute se ry van Sun City af.

Verblyf is beskikbaar in Sakpas-, Standaard-, Luukse en Gesinskamers, 'n Gesinswoonstel, asook 'n Presidensiële Kamer. Elke kamer het 'n privaat badkamer, TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Ontbyt en ander etes is teen 'n ekstra koste by die restaurant op die perseel beskikbaar.

Die lodge het ook 'n konferensie- en vergaderingslokaal wat geskik is vir 30 afgevaardigdes.

Privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Personeel is beskikbaar by die 24 uur-ontvangs vir enige vrae wat gaste dalk mag hê.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Adri P
Saam met lewensmaat
5.0
Elegant and comfy. The staff were very friendly and helpful. The room was clean, the bed was comfy and the air conditioning was a lifes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Laetitia V
Saam met lewensmaat
4.8
Ruim en netjiese vertrekke, restaurant met heerlike kos. Die inklok prosedure het vinnig en gemaklik verloop. Ons het nie gesukkel om die verblyf sowe...
Sien meer
Mrt 2025
Izak K
4.4
Fantastiese beddens en bad- en stortgeriewe uitstekend. Baie rustig en personeel was vriendelik.
Feb 2025
Jeanine O
Gesin met klein kinders
4.0
Our stay was exactly what we expected and matched the photos on the website perf. Our stay was exactly what we expected and matched the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Florentina D
4.6
Oornag slaap plek. Was ontvang deur 'n vriendelike, behulpsame dame by ontvangs. Ons het net so voor 11 uur die aand aangekom by Lily Park. Sekuriteit...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Li Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 204 Osman Gazi Street, Cashan, Rustenburg, 2999, Noordwes
  • Gaste dink Lily Park Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

204 Osman Gazi Street, Cashan, Rustenburg, 2999, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5df62313022b341b13e3426db2a487b7b360c674eafac7ac1576384d76c66fbb5f06de64b03aa02a4efada38ccc558511ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 204 Osman Gazi Street Cashan 2999 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.686119203791 27.250412106514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang