LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linda se Dop | LekkeSlaap
+81

Linda se Dop

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Linda se Dop
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rudy G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Beautiful place, food was good, the owner still building but the attention to detail is great. Linda is very hospitable and helpful. Good quality mattress but I would prefer a king-size or at least a queen-size bed.

Linda se Dop's terugvoer

Hello Rudy, thank you so much for your kind review. Next time pick the kingsize bedrooms, we have 6 kingsize bedrooms and 2 with double beds, I agree kingsize is just absolutely better. Hope to see you soon.

Linda se Dop
Johan F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware juweel in Nieuwoudtville!

Moet nie die akommodasie in Nieuwoudtville misloop nie! Linda is 'n fantastiese gasvrou met pragtige akkomodasie. Sterkte met die voltooing van die tweede gedeelte van jou gastehuis Linda!

Collette B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, ek baie lekker gebly.

Linda is 'n uitstekende gasvrou en baie behulpsaam gewees. Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

Linda se Dop's terugvoer

Vreeslik dankie vir julle resensie, dit word hoog waardeer. Dit was ook n groot plessier om julle by my te huisves.

Linda se Dop
Henning M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henning M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, moderne en gerieflike gastehuis.

Die eienaar Linda het ons baie vriendelik ontvang. Verblyf van uitstaande gehalte en voorsien in al die behoeftes vir 'n gerieflike oorslaap.

Linda se Dop's terugvoer

Baie, baie dankie vir jul pragtige resensie, dit word waarlik opreg waardeer.

Linda se Dop
Sariaan W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sariaan W
Saam met vriende

Pragtig maar kos was teleurstellend.

Linda se Dop is n pragtige gastehuis maar die naam klink meer na 'n kroeg as 'n upper class gastehuis. Die aandete was buitensporig duur en glad nie waarde vir geld nie. Ontbyt word ook voor die tyd gemaak. So sunny side up was meer rubber as sonskyn.

Elsabet B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabet B
Saam met vriende

Pragtige netjiese gastehuis wat ons welkom laat voel het!

Terwyl ek die stofstraatjie ry wonder ek of ons gaan kry wat ons bespreek het en daar word ons verwelkom deur die mooiste gastehuis in die middel van nêrens. Alles is so smaakvol gedoen van die boustyl tot die tuin en heerlike kuier area by die swembad. Ons het heerlik by 'n vuur sit en kuier en kon selfs 'n vleisie braai. Linda dink aan alles en is baie gasvry en niks is vir haar 'n probleem nie! Ons het elke oggend heerlik aangesit vir ontbyt en al die kos wat ek gesien het wat sy voorberei het vir ander gaste het heerlik gelyk. Die kamers is baie mooi en gerieflik ingerig en ons bed het heerlik geslaap. Ek kan Linda se Dop vir enige iemand aanbeveel wat hou van daai bietjie ekstra - dit is baie goeie waarde vir geld!

Linda se Dop's terugvoer

Sjoe, wat sê 'n mens na so 'n pragtige resensie. Baie dankie, dit word opreg waardeer.

Linda se Dop
Martie G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Linda se Dop het al ons verwagtinge oortref, Linda het ons laat welkom voel, vertel van al die bysienswaardighede in die omgewing. Die akkommodasie was 5-ster!

Linda se Dop's terugvoer

Baie dankie vir hierdie pragtige en baie waardeerde resensie.

Linda se Dop
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat, Neutedop-landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ef86801c20202c6bbe2f023fbeab6cbdbb2fea6f20243a557dab096056ed4d0bb1224a70f991fc91754661fbe2ef747199a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Protea Street Neutedop Estate 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.376257801298 19.10766273737
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!