Linden Hideaway
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Straat 75, Linden, Randburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Linden Hideaway is 'n ruim selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Linden, Randburg. Die kothuis is naby restaurante en 'n winkelsentrum.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n klein tafel en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met 'n buite-etenstafel, 2 stoele en 'n swembad. Gratis, veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3de Straat 75, Linden, Randburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink Linden Hideaway het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Straat 75, Linden, Randburg, 2194, Gauteng