+29
Selfsorg in Chrissiesmeer

Linger at the Lake

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Nicolaas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vêr bo ons verwagting. Dit was voorwaar 'n baie aangename verblyf. Die mense van Chrissiesmeer se behulpsaamheid en vriendelikheid is die kern van 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Gerieflik en gemaklik. Ons het baie lekker geslaap. Die kamer was netjies en skoon. Dit het egter gereën en ons kon nie buite sit nie en ook nie TV kyk aangesien daar geen TV of WiFi was nie. Hulle is besig om die gastehuis op te knap. Dan sal mens net nog lekkerder slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marjorie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

79 Parkwood Street, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5303984d73b1805648c86571c07d87415a812f9c807e4ad67a0463d7f7df0a74bf08620ce5446f854b97eea5b7305a02ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 79 Parkwood Street Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.281278430098 30.209837157898
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang