LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linkside Lodge | LekkeSlaap
+10

Linkside Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heythrop-rylaan 13, Linkside, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R830 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Linkside Lodge is in die stil, boomryke Linkside-woonbuurt geleë waar gaste in rus en vrede kan ontspan. Dis naby die sakegebied en winkelsentrum. Die strand en die lughawe is net 10 minute hiervandaan.

Linkside Lodge bied verblyf in 2 Dubbelkamers en 'n Gesinskamer met slaapplek vir 4. Elke kamer is gerieflik ingerig en beskik oor 'n privaat ingang, 'n en suite-stort, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, yskassie, mikrogolfoond en 'n TV met sekere DStv-kanale.

'n Kontinentale ontbyt word in die kamers of in die ontbyt-area bedien. Aandete is beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde motorhek beskikbaar. Linkside Lodge het braaigeriewe en 'n swembad. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 4 resensies vir Linkside Lodge
Netheid
3.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Heythrop-rylaan 13, Linkside, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Linkside Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heythrop-rylaan 13, Linkside, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyZjg0NjRkLTc4YTgtNDFkZC1hYmM5LTY3NDJiMDk3ODRlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R830  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 13 Heythrop Drive Linkside 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.96365230795 25.581816467459
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!