Lin's Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Melinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Gideon P - Jan 2024
Algehele gradering
Very good.
Thomas M - Des 2023
Algehele gradering
I will recommend anyone to book Lin's accommodation. Location #1 is peaceful.
Nozuko D - Feb 2022
Algehele gradering
It was a very splendid holiday home, which is close to shops and in a calm environment.
Lin's Accommodation se terugvoer
Nozuko, it was lovely hosting you as a family. It is heart warming to see the love and respect between yourselves.
You have left my apartment cleaner than anyone before you.
You are always welcome as a friend and to still come get some garden slips.
Tersia G - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Riaan V - Des 2020
Algehele gradering
Die blyplek was baie netjiese, in 'n goeie ligging, veilig, klein maar gerieflik vir 2 volwassenes en 2 tieners.
Rudolph B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie tevrede.
Wilnadene. A - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Jacques R - Okt 2019
Algehele gradering
Plekkie voel of jy by jou eie huis is.
Josina V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en beslis troeteldier-vriendelik.
Shirley B - Jul 2019
Algehele gradering
Lin was very welcoming and it was a good home-base whilst taking a friend to St Georges Hospital. Close to shopping centre too.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lin was baie verwelkomend en dit was 'n goeie basis terwyl ek 'n vriend na die St Georges-hospitaal geneem het. Naby winkelsentrum ook.
Dit was gerieflike, skoon verblyf in 'n rustige omgewing. Naby genoeg aan winkels en het 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zimasa M - Jun 2019
Algehele gradering
Great place.
Tracey P - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome and friendly.
Jan V - Apr 2019
Algehele gradering
Ek en my skouhond het ons kuier by Lin's Guest Flat baie geniet.
Anna-marié M - Mrt 2019
Algehele gradering
100%
Erika T - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, veilig en baie netjies.
Mpho M - Des 2018
Algehele gradering
The warmest reception by far.
Melany F - Okt 2018
Algehele gradering
The website pics did not lie.
Hendrika J - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en net wat ons voor gesoek het vir 'n baie besige naweek in PE.
Pikkie M - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik, ruim en smaakvol.
Werner M - Aug 2016
Algehele gradering
Stil en veilig en gerieflik.
Anette M - Jun 2016
Algehele gradering
Voldoende vir wat ons benodig het.
Johan O - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons verblyf by Lin's Guest Flat was regtig baie lekker. Die plek is baie netjies en stylvol en het ons sommer dadelik tuis gevoel.
Ikraam O - Des 2014
Algehele gradering
Very nice place, comfortable and met our needs.
Wicus N - Jul 2014
Algehele gradering
Baie "cozy"!
Stephen H - Mrt 2014
Algehele gradering
Really good value for money, well suited to stays longer than a few days for business.
Beverley S - Des 2010
Algehele gradering
FANTASTIC
Rosemary A - Aug 2010
Algehele gradering
Very enjoyable and friendly
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawthorne-laan, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap