Lin's Accommodation
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawthorne-laan, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
-
Vanaf
R600R420 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lin's Accommodation is in Framesby, 'n stil en rustige buurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit beskik oor 2 eenhede, naamlik die hoofhuis en die suite.
Die hoofhuis is ruim en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamers het elkeen 'n deur wat na die swembad en tuin lei.
Die suite bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel beskik oor ’n slaaparea, ’n badkamer en ’n kombuisie. Die slaaparea het ’n dubbelbed, ’n TV, bedkassies en lampies. Die badkamer het ’n stort, bad met 'n handstort, wasbak en toilet. Skoon handdoeke en toiletware word voorsien.
Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, ’n mikrogolfoond, induksiestoofplaat, yskas-vrieskas, ketel, 'n broodrooster, eetgerei en broodrooster toegerus.
Daar is veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke.
Lin's Accommodation is in die hartjie van die stad en is slegs 3 minute se ry vanaf die snelweg en 7 km vanaf Baywest Mall. Dit is ook net 5 minute vanaf Sunridge Mall met plaaslike restaurante en winkels.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Melinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Hawthorne-laan, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Lin's Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Framesby Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawthorne-laan, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap