Lins Guest House
20 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 50 Voortrekker Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Lins Guest House is in Ermelo, Mpumalanga se vleiland- en grasveldgebied geleë.
Die gastehuis het 10 dubbelkamers en elke kamer is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met M-Net en DStv. Daar is ook WiFi, faks-, e-pos- en kopieergeriewe.
Ontbyt- en aandetepakkies word op versoek bedien en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.
Daar is 'n mini-bus wat vervoer bied teen billike tariewe. Verder is daar 'n volledige kroeg, swembad en dek oor die swembadarea. Voorsiening kan gemaak word vir funksies van tot 40 persone en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n restaurant op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 50 Voortrekker Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Gaste dink Lins Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Voortrekker Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang