Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lion Tree Top Lodge

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Lion Tree Top Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5
Riana R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana R
Gesin met tieners

Sielvernuwend.

Dit was heerlik van begin tot einde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opwindend!

Ons kon baie lekker ontspan en West het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis nie waarde vir geld nie. Verblyf baie mooi, kos is tuna uit 'n blikkie met mayo.

Atmosfeer en tente is great. Kos is nie aanvaarbaar nie, en bittermin aandag word gegee om kos voor te berei en te bedien wat by die kamp pas. Ek stel voor jy vat jou eie blikkie tuna en mayonnaise want dis wat jy bedien gaan word. Om op 'n Saterdagaand 'n blikkie tuna as voorgereg te gee en afgewaterde kerrie mince is beslis nie wat jy verwag nie nie. Die prys wat etes insluit is beslis nie die geld werd nie. Die leeus is lankal nie meer welpies nie en is al 5 jaar oud. Die foto's op die webtuiste is misleidend en nie al die foto's is van dieselfde lodge nie, dus kan jy 'n verwagting hê wat jy nie gaan kry nie. Ek sou dit beslis nie voorstel as 'n blyplek in die toekoms nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lion Tree Top Lodge se terugvoer

Good day,

Thank you for your feedback.

We have only ever had good reports about our lodge and our food. This guest arrived with an agenda and unfortunately has proceeded to tarnish our reputation for some reason, on all social media platforms. I am of the opinion that he does this wherever he stays. He expects to pay a low rate and get a five-star accommodation.

Our lions are not even two and a half yet. This is quite clear on our website. There are pictures of them when they were younger right through to how they look now.

Lion Tree Top Lodge
Corlize V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great experience, would definitely recommend to anyone!

Great experience and great food and service. Would go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lion Tree Top Lodge se terugvoer

Dear Corlize,

We so appreciate your lovely review. It really means so much to us to know that you enjoyed your stay. We too enjoyed meeting you both. Hope to see you again.

Kind regards,
Gill and West

Lion Tree Top Lodge
Corrie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf, vriendelike diens en baie lekker kos.

Die Lodge eienaars het ons hartlik ontvang en ons 30ste huweliksherdenking baie spesiaal gemaak. Personeel was vriendelik en behulpsaam en die kos was heerlik. Ek sal hierdie pragtige plek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lion Tree Top Lodge se terugvoer

Dear Corrie,
Thank you so very much for your wonderful review. We so appreciate you taking the time and trouble to do this. We enjoyed meeting you and Paul, your are such a special couple and we hope that we will get to see you again in the not too distant future.
Warm regards,
West and Gill

Lion Tree Top Lodge
Tania V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best getaway ever.

Awesome place, highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marthinus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wonderlike gasvryheid deur West en Gill. Wens ons het eerder by die tent-chalets gebly. Dis beter toegerus en verkies om by die mense wat jou huisves se eenhede te bly. Die Leeuloop was ook 'n asemrowende ervaring. Baie dankie Uncle West en Auntie Gill.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lion Tree Top Lodge se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. It is much appreciated and makes what we do worthwhile.
Warm regards,
Gill and West

Lion Tree Top Lodge
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4645f508891bd50707fe0aa7676352a1add8db704dda18902df50f63ece30ba78afb3e9c7c2c8e82f100b4c18c32571ea381?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Guernsey Nature Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.522718 31.12224