4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4593 Leeu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Lions Gate is 'n bekoorlike selfsorghuis in die hartjie van Marlothpark en bied 'n idilliese wegbreek wat deur wild en die Laeveldse bos omring word. Hiér kan gaste die magie van die Afrika-wildernis op hul voorstoep ervaar.
Dié sonkrag-aangedrewe huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n buitestort. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, konveksie oond, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DVD-speler. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die huis lei na 'n ruim stoep met buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste is naby Marlothpark se bewarea, ongeveer 15 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek en 25 km vanaf Mjejane Wildreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jacob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4593 Leeu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lions Gate het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4593 Leeu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang