Lions Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lions Place is 'n lodge in die Grietjie Natuurreservaat, sowat 29 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek geleë. Die perseel het die perfekte ligging in 'n Groot 5-wildreservaat en is naby verskeie ander reservate in die area. Lions Place as 'n baie eksklusiewe lodge hou en sal slegs 4 gaste op 'n slag aanvaar.

Daar is 1 gesin-suite met 2 slaapkamers wat aaneenskakel, en 1 aparte gastekamer met slaapplek vir maksimum 2 gaste. Die gesinskamer het 'n en suite-badkamer wat gedeel word en die Lions-kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die slaapkamers is elkeen ingerig met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer óf ’n badkamer wat gedeel word. Elke kamer het gratis WiFi, lugversorging of ’n plafonwaaier, ’n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Heerlike ontbyt word in die eetarea bedien. Die lodge het 'n swembad, en die gashere kan begeleide wildritte reël teen 'n ekstra koste.

Lions Place is direk oorkant ’n waterpunt, waar die Groot 5 kom water drink, en reg voor die ontspanningsarea geleë.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lions Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false