Ocean View Akkommodasie by Lisa's Guesthouse No. 32 | LekkeSlaap
+44
+44

Lisa's Guesthouse No. 32

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foreshore-rylaan 32, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Lisa's Guesthouse No. 32 is in Bluff, Durban geleë. Bluff is Durban se mees prominente baken, die tuiste van natuurparke met ’n ryk voëllewe en wild, en opwindende besienswaardighede vir oud en jonk.

Daar is verblyf in 4 selfsorg-eenhede wat individueel versier en gemeubileer is. Die een eenheid bied slaapplek aan 10 gaste, die ander een bied slaapplek aan 7 gaste en 2 eenhede het slaapplek vir 4 elk.

Elke eenheid het ’n goed toegeruste selfsorg-kombuis en leefarea. Die kombuis beskik oor ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea in elke eenheid bied ’n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Lisa's Guesthouse No. 32
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Foreshore-rylaan 32, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lisa's Guesthouse No. 32 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foreshore-rylaan 32, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOI4B52RYyyxO8z0PejIgal0sxPWo1l0ejrlOJN6SvUGRU5I4xV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 32 Foreshore Drive Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.9237 31.018602
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za