- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Litoro Safari Lodge is net 11 km buite Vaalwater in die Waterberge op 'n grondpad geleë en bied 'n rustige, ontspannende bosveld-atmosfeer. Die lodge is ideaal geleë vir gaste wat na en van Botswana reis. Die grondpad kan ietwat uitdagend wees gedurende die reënseisoen, ons beveel geskikte voertuie vir hierdie pad aan.
Die verblyf wat aangebied word, is 2 lieflike Safari-tente met slaapplek vir 4, gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank of 2 enkelbeddens. 'n Bad of stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Die tente maak gebruik van sonkrag en 'n gasgeiser en sluit 'n patio met 'n buitekombuis in wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, eetgerei en breekware. Daar is 'n tafel en stoele op die patio, sowel as 'n braai-area 'n paar meter van die tent af.
Gaste kan stap en wildkyk of afkoel in rivierpoele gedurende die somermaande.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Litoro Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang