Little Acres Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Acres Guest House bied ruim, smaakvolle B&B- en selfsorgverblyf in die hartjie van die Drakensberge langs die uKhahlamba Wêrelderfenisgebied. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en skuil in 'n idilliese 1,2 hektaar-tuin met 'n elektriese heining.

Ons het 5 gastekamers met koninggrootte-beddens (enkelbeddens is beskikbaar op versoek). Die slaapkamers het verwarmers. Elke kamer is toegerus met 'n TV, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Twee van die kamers het kombuisies met selfsorggeriewe.

'n Volledige Engelse ontbyt word soggens bedien. Genoeg veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Heelwat doendinge is tussen 3 en 15 km van die gastehuis af. Staproetes, aktiwiteite, toere, basiese inkopiegeriewe en pragtige natuurtonele is lekker naby. Little Acres Guest House is ook sentraal geleë ten opsigte van die vernaamste hotelle en konferensiegeriewe in die Sentraal-Drakensberg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Acres Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]