3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Spreeu Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Little Haven bied gerieflike verblyf in 'n knus gastekamer in die dorpie, Gariepdam. Dié gastekamer is op 'n privaat perseel waar die eienaars ook woon, maar is apart van die hoofhuis.
Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed in die sitarea en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die gastekamer het ook lugversorging en daar is 'n waaier in die slaapkamer, en 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in die sitarea.
Braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Loretta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 179
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 24 Spreeu Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Little Haven het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Spreeu Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang