Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Karoo

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Little Karoo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hannelie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig tussen die berge.

Little Karoo is 'n plaashuis met 2 groot slaapkamers wat elk hulle eie badkamer het. Daar is 'n groot sitkamer met 'n kaggel. 'n Lekker stewige eetkamertafel met stoele om mens se etes by te geniet. Baie ruim kombuis met amper alles wat mens aan kan dink. Ons het lekker gebraai op die stoep, daar is ook 'n vuurput wat mens 'n lekker vuurtjie op kan maak. Daar is onderdak parkering vir 2 voertuie. Die grondpad tot by die huis was in 'n goeie toestand en maklik rybaar met 'n sedan. Was lekker rustig daar en die uitsig oor die berg was baie mooi. Sal definitief weer van Little Karoo verblyf gebruik maak as ons weer in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Gesin met tieners

Vir seker sal ons weer hier oorbly as ons hierlangs verby ry.

Die plek is baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsfontein Plaas, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cd518c06652b80da54841186389e4daba920a6ac7873f9351245b39f3b142adc8c4f3e930457e57e3acd1f62d4af3bdd6f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Buffelsfontein Farm Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.660337864879 25.442862597249
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem