LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+77
Selfsorg in Meyerton

Little Red Hen   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Aubrey C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Maklik bereikbaar, vriendelike mense, plaas atmosfeer. Ons het heerlik gebly en baie lekker geslaap met 'n wonderlike plaas atmosfeer. Ek beveel dit enige tyd aan, ons sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mianca L
1 nag
5.0
Sep 2026

Dit was fantasties! Ons het só lekker gebly by The Little Red Hen. 'n Lekker wegbreek van die "stad lewe". Die mooiste plaasuitsig, netjiese en skoon verblyf. Tannie Renschi en haar man was só oulik en ons waardeer al hulle moeite en gasvryheid. Ons sal beslis weer 'n draai gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renschi
Little Red Hen
Bitter baie dankie vir jou pragtige terugvoering, sien julle gou weer.

Meike S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Die gasvryheid is merkwaardig en maak die kuier lekker. Fantasties! Kamers is mooi en die blyplekkie voel baie soos 'n huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Whimsical stay! We had a lovely stay in the Olive Room, enjoyed the paint and sip activity very much and loved watching the farm animals come to life in the morning, eagerly scattering about for feeding time. Highly recommend and will be back for another visit, no doubt!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander O
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Lovely accommodation, with welcoming guests. Very welcoming and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinique V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Rustig, veilig, naby aan winkels. Die gasheer het ons vriendelik ontvang, alles was daar wat benodig is. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lulu G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

’n Rustige, ontspanne wegbreek met uitstekende gasvryheid. Ons het elke oomblik. Ons het so lekker gebly! Baie dankie vir al die moeite wat jy gedoen het om ons tuis te laat voel. Die geskenkies was so ’n oulike verrassing en word baie waardeer. Die plek is rustig, mooi en presies wat ons nodig gehad het om te ontspan. Ons het elke oomblik geniet en sal definitief weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Absolutely out of this world. What an amazing place to stay, amazing hosts, so accommodating and friendly. I will definitely stay there again and I highly recommend anyone who needs a pure break away to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Was lovely and peaceful. Great escape from the city. Very pleasant. Host is friendly and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
1 nag
5.0
Mei 2026

Skoon, netjies, gerieflik en baie rustig. Ons het net 1 nag geslaap, maar sal vir seker 'n paar dae daar kan bly. Lekker plaas atmosfeer. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Renschi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

58 Powerline Road, Boltonworld, Meyerton, 1963 , Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA684b6cf0851b595ffee13f66145a9a3005b5a25727ce3d4b96e4381cc5be95cf1b04606a80b0adfd432f7c977fe6bc6e84a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 58 Powerline Road Boltonworld 1963 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.600718073883 28.028800934831
Soek in 'n groter streek