Little Red Hen
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Powerline Road, Boltonworld, Meyerton, 1963 , Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Red Hen is 'n knus selfsorgkothuis op die eienaar se eiendom in Boltonworld, Meyerton. Hierdie rustige toevlugsoord bied 'n tuiste-weg-van-die-huis-ervaring, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide vakansiegangers en sakereisigers.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, noodsaaklike breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel vir 2 word ook voorsien. Die leefkamer is gemaklik gemeubileer.
Stap buite op die patio, waar jy gemaklike buitesitplek en braaigeriewe sal vind - die perfekte plek om te ontspan en 'n middagdrankie te geniet. Veilige parkering is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek vir ekstra gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Renschi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 58 Powerline Road, Boltonworld, Meyerton, 1963 , Gauteng
- Gaste dink Little Red Hen het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Powerline Road, Boltonworld, Meyerton, 1963 , Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang