Ladybrand Akkommodasie by Little Rock Resort | LekkeSlaap
+43

Little Rock Resort

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 24 resensies vir Little Rock Resort
Netheid
3.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Hanna N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna N
Gesin met klein kinders

Wegbreek tussen die berge.

Ons was net 2 dae daar, maar ons het so uitgerus met die rustigheid, het gevoel of ons 'n week daar was! Ek genoem dat ek 2 pensioenarisse het wat saam is en Elmarie het seker gemaak daar is nie trappe na hul beddens. Mooi skoon, baie basies maar het die nodige yskas mikrogolfoond en kombuisware gehad. My dogtertjie van 18 maande het die perdjies, varkies en parkie vreeslik geniet! Ek en my man het soos kinders saam met haar in die parkie gespeel, was so lekker! Ek sal beslis weer die langpad aandurf om daar te oornag!

Little Rock Resort's terugvoer

Dit is vir ons ook net so voorreg om sulke aangename gaste soos julle by Little Rock te verwelkom. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Elmarie

Little Rock Resort
Ertjies S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ertjies S
Gesin met tieners

Rustig en baie lekker.

Netjiese swembad. Heel aangename restaurant en vriendelike personeel.

Little Rock Resort's terugvoer

Goeie dag Ertjies,

Bly jul het lekker gekuier.
Hoop ons sien u weer binnekort

Little Rock Resort
Brandon P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon P
Gesin met tieners

Fantasties!

Dit is waarde vir jou geld. Atmosfeer is baie lekker.

Paul T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Paul T
Saam met vriende

Lekker ontspan en rustig verkeer.

Ek hou nie van die idee dat dagbesoekers toegelaat word nie en dat jy moet bel om by die hek in te kom nie. Die swembad kort verf, maar verder was dit lekker rustig en sal weer teruggaan.

Little Rock Resort's terugvoer

Goeie dag Paul,

Dankie vir julle kuier. As gevolg van die afgelope paar jaar se hewige droogtes het ons besluit om nie water te mors deur die swembad uit te tap net om te verf nie. Soos jy self kon sien is die bad enorm en vat dus terduisende liters water om vol te maak. Sien uit na u volgende besoek. Groete

Little Rock Resort
Joline Z - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joline Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en stil en baie mooi omgewing.

Mooi plek. Gasheer was vriendelik en hulpvaardig omdat dit na-ure was, moes ons in pub aanmeld waar almal gerook het. Verblyf was redelik netjies, behalwe badkamermatjie wat nie skoon was nie. Beddegoed het stowwerig geruik. Yskas is nie voor die tyd aangeskakel nie en het lank geneem om koud te word. Die half oopplan met die oop mure wat nie tot by dak kom nie werk nie vir ons goed nie. Daar was net 2 handdoeke en ons was 4 volwassenes. Dit was nog donker toe ons gery het. Daar was nie genoeg lig buite sodat ons kon sien om die motor te pak nie, veral nie nadat ons gesluit het en motor toe moes loop nie. Little Rock Resort het egter baie potensiaal.

Heinie L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Heinie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ek het baie meer verwag, was opreg teleurgestel.

Flo S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Flo S
Saam met vriende

Not the best accommodation we have had.

We were a bit disappointed in this venue. I booked for 4 and there were only 2 towels. Upon asking for 2 extra, we were only given one. The A frame chalet we stayed in was in need of a bit of maintenance.

Yolandie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yolandie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig! Unbelievable en amper nie woorde nie. Die plek het in die 80's vasgehaak en vrek vuil.

Aaklig! Unbelievable.

Little Rock Resort's terugvoer

Goeie dag Yolandie

Jammer ek kon nie uitvind wat so "aaklig" en "unbelievable" was nie. Ek het u geskakel om op te volg, maar ek het nie inligting by jou gekry nie.

Little Rock Resort
Belinda T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda T
Gesin met klein kinders

Was baie lekker, rustig en kinders kon hulle geniet.

Sal enige tyd weer gaan. Hulle is baie netjies en vriendelik. Kinders het baie lekker geswem en gespeel. Staproetes was ook lekker en nie te lank nie. Was baie rustig in die aande. Die pad in Ladybrand self is net bietjie sleg.

Little Rock Resort's terugvoer

Dankie vir die kuier, bly jul het dit geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Little Rock Resort
Johlene C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene C
Enkelreisiger

Stay was fantastic.

It is a beautiful, quiet place to visit. The roads in Ladybrand are just terrible.

Brian H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Brian H
Enkelreisiger

Baie teleurstellend.

Die webtuiste wys 'n idilliese grasdak-rondawel wat in die pragtige natuurskoon geleë is. In werklikheid is die meeste van die akkommodasie nie so goed nie, net baie basiese gewone vierkantige geboue, baie swak ontwerp en toegerus. Slegte afwerkings. Die plek was vol raserige mense rondom 'n groot swembad met musiek wat blêr en oral vullis laat. Verskriklike bed. Links voor ons toegewysde bespreking voltooi is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very disappointing.

Your web site shows an idyllic thatched rondawel set amongst beautiful scenery when in fact most of the accommodation is not of that type, just very basic normal square buildings, very poorly designed and equipped. Finishes very poor. The place was full of rowdy revellers surrounding a large pool with boom boxes blaring and leaving rubbish everywhere. Terrible bed. Left before our allocated booking was completed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Andre S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S
Gesin met klein kinders

Gesselig en voldoende.

Little Rock was maklik om te kry en heeltemal voldoende vir ons. Die kinders het die swembad met springplank gate uit geniet. Die rondawel was goed toegerus met het alles wat nodig is. Snaaks dat daar nie 'n stort was nie en die bankies voor die TV sit baie hard, maar nou ja, ons is nie daar om TV te kyk nie. Dis jammer dat al die dagbesoekers oor die naweek die terrein so vuil los.

Christo H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier. Mooi plek.

Baie lekker plek. Skoon swembad en lekker chalets.

Simone F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Little Rock Resort was fantasties.

Ons was op ons hande gedra by Little Rock Resort. Die vriendelikheid van die personeel was ongelooflik. Ek was baie verras deur die restaurant se heerlike kos en atmosfeer.

Lappies L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lappies L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gekuier, veral in die restaurant. Kos was heerlik en die atmosfeer van die beste.

Little Rock Resort's terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle gou weer te sien.

Little Rock Resort
Jurie R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie R
Enkelreisiger

All bases are covered for a comfortable stay.

Baie gelukkig met die akkommodasie, dit is nie 5-ster nie, maar baie skoon en netjies, sal weer hier bly.

Adrian D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian D
Gesin met klein kinders

Was aangenaam om daar in die berg te rus!

Personeel was vriendelik, eerlik en hulpvaardig! Ons kon lekker rus, die omgewing geniet en dis naby aan die Lesotho grens. Net jammer die Ladybrand stadsraad se paaie in die dorp se onderhoud word glad nie gedoen nie, so mens swem en mik tot by Little Rock se hekke. Verder als goed. Die reën maak dinge net moeilik as mens die kinders moet besig hou. So toe ek vra of ons kan skuif na 'n eenheid met kuierplek / sitkamer, was als reeds vol bespreek.

Adri T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri T
Saam met vriende

Baie lekker gebly, was skoon en netjies en lekker stil.

Die chalets is baie netjies en skoon en goed toegerus. Dis baie mooi en rustig en mens kan die natuurskoon behoorlik inneem.

Little Rock Resort's terugvoer

Baie bly julle het lekker gekuier. Hoop om jul gou weer te verwelkom.

Little Rock Resort
Estelle K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die "honeymoon suite" was baie mooi. Interressante "decor".

Ons het 'n selfsorgeenheid verwag en beplan om self iets te ete te maak. Die kamer was egter 'n aangename verrassing. Skoon, mooi en alles wat mens nodig het.

Leoni M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni M
Gesin met klein kinders

Verbasend mooi.

Little Rock is pragtig! Die swembad en speelparkie is 'n fees vir kinders (en ouers!) Die restaurant se kos is heerlik, diens is goed. Die rondawel is duidelik jare oud maar pragtig in stand gehou. Alles is netjies en skoon. Enigste klagte is dat die matrasse op die stapelbeddens deurgelê is en nie gemaklik slaap nie. En die strate in Ladybrand is meer gate as strate so dis bietjie moeilik om daar te kom.

Frans B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Frans B
Saam met vriende

Teleurgesteld, foto's skep 'n wanindruk.

Die resort is binne Ladybrand geleë. Dus is daar baie van die lokale mense wat daar kom braai en kuier. As jy vir 'n rustige plek opsoek is, is die nie die plek vir jou nie.

Susan T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Was heerlik. Bly daar was sein ten alle tye.

Ludwig S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig S
Saam met vriende

Asemrowende mooi plek met baie goeie diens en netjiese geriewe.

Ons was 'n groot groep gewees en die bestuur het ons baie welkom laat voel. Die terrein is netjies en maklik om vind. Sal Little Rock Resort definitief aanbeveel vir enige iemand wat verblyf kort in Ladybrand distrik, by verre die beste wat ek nog gehad het in distrik.

Little Rock Resort's terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Groete Elmarie

Little Rock Resort
Phoebe C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phoebe C
Gesin met klein kinders

Dit was lekker.

Ons het letterlik net daar geslaap, maar dit was lekker vir ons gebruik. Die verwarmers werk nie en dit was nogals koud daar.

Little Rock Resort's terugvoer

Dankie vir jul kuier.

Jammer oor die verwarmers, ons het dit dadelik vervang.

Little Rock Resort
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leliehoeklaan 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1NDM5ZjQ4LTIxMjgtNDE1Zi1hYjdiLTU3OGE3ODhmYTlkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 1 Leliehoek Avenue Ladybrand 9745 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.202652345779 27.444885671139
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za