Inhoek Farm Farmhouse
10 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R324, Inhoek Farm, Malgas, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Inhoek Farmhouse is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n skilderagtige plaas buite Malgas. Die huis bied panoramiese uitsigte oor die plaas en is ideaal vir 'n klein gesin of paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 6 volwassenes met 3 kinders en bestaan uit 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed vir kinders. Die tweede slaapkamer maak gebruik van 'n aangrensende badkamer met 'n stort, terwyl die res van die kamers die gebruik van die derde badkamer deel, wat met 'n bad en 'n buitestort toegerus is.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die huis beskik oor 'n leefarea vir volwassenes met 'n kroegarea en 'n kaggel, terwyl 'n aparte sitkamer vir kinders beskikbaar is. Die huis maak oop na 'n patio wat lei na 'n tuin met 'n braai-area, pizza-oond en vuurput. Gaste kan ook 'n duik in die plonspoel geniet of bloot op die patio ontspan.
Die eiendom is volledig toegerus met sonkrag, so gaste word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Gaste het toegang tot onbeperkte WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 60
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Off the R324, Inhoek Farm, Malgas, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R324, Inhoek Farm, Malgas, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang