Sanborg House
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 14 Visarend Road F, Riverine Estate, Malgas, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sanborg House is 'n pragtige vakansiehuis met 'n privaat jetty op die oewer van die Breede-rivier in Malgas. Die dubbelverdiepinghuis is in 'n veilige kompleks en dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers op die boonste verdieping van die huis. Daar is 2 slaapkamers wat 'n uitsig oor die rivier het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en die vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste in hierdie kamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is staanwaaiers in sommige van die kamers.
Op die onderste verdieping is daar 'n kombuis en 'n leefarea wat toegang bied tot die onderdakstoep. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Die leefarea het 'n ontbythoekie met 4 stoele, 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel en 'n TV teen die muur. Die tweede leefarea bied toegang tot die onderdakstoep wat ingeboude braaigeriewe, 'n etenstafel met sitplek, 2 sonstoele en 2 enkelslaapbanke het. Die boonste verdieping het nog 'n sitarea wat na die balkon lei.
Die rivier is 'n goeie plek vir swem, tjoepry, bootry, ski, kajakvaart en visvang.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 55
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 14 Visarend Road F, Riverine Estate, Malgas, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Sanborg House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Visarend Road F, Riverine Estate, Malgas, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang