Living Waters
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Malinda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Elmie V - Apr 2024
Algehele gradering
9 nagte daar gebly. Hele dorp gestap. Foto mekka.
Michiel V - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Living Waters se terugvoer
Goeie dag Michiel
So bly julle het lekker by ons gekuier! Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Pierre en Malinda
Stefan B - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik. Een dag was te min. Puik selfsorg-eenheid.
Living Waters se terugvoer
More Stefan
Ongelooflik dankie vir die mooi woorde. Dis vir ons 'n plesier om gaste soos julle te huisves wat die klein dingetjies raaksien. Mag ons julle gou weer sien en dié keer vir 'n paar dae langer.
Mooi loop
Pierre en Malinda
Rochel V - Des 2023
Algehele gradering
Ontspanne wegbreek.
Living Waters se terugvoer
Beste Rochel en gesin
Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en te huisves. Baie dankie vir die mooi kommentaar en mag ons julle volgende jaar weer sien.
Vriendelike groete
Pierre en Malinda
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastorie-straat 266, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap