Living Waters
Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastorie-straat 266, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
-
Vanaf
R888R710 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Living Waters bied selfsorgverblyf in 'n Karoo-plaashuis in die stil dorpie, Nieu-Bethesda.
Verblyf word in 'n hoofhuis en kothuis op die perseel gebied. Albei eenhede het aparte ingange. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die huis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe en die kothuis het verhit-en-eetgeriewe en 'n wasmasjien.
Die huis het ook oor 'n kaggel in die sitarea.
Gaste kan die uitsig oor die Karoo en op die berge vanaf die voor- en agterstoep bewonder. 'n Draagbare braai is beskikbaar. Plaaslike restaurante en besienswaardighede soos die Fossielmuseum en winkels is naby.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Malinda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Pastorie-straat 266, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Living Waters het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastorie-straat 266, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap